MERRIE MET VUL IN SOUTH AFRICA
Caremello merrie ongeveer 10jaar oud,staan so 15h hoog en is rybaar en is reg vir n advance ruiter,di vul is 4 maande oud en sy is ook haltermak,albei ma en vul het blou ogies en die merrie is weer dragtig van palamino hings en hy is n Nooitgedacht staan 14.3 h hoog
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT