-
loading
Ads with pictures

Omega oor en uit


Top sales list omega oor en uit

South Africa (All cities)
Buy Omega, oor en uit: Die storie van n opstandige troep Francois Verster for R120.00
R 120
See product
South Africa
Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die siekverveelde uitdrukking op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as n argivaris. By die argief doen hy ast ware n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering. Sagteband, 252 bladsye. Beskikbaar vanaf 22 Februarie 2016.
See product
South Africa
Nasionale diensplig Sagte band 208 Bladsye Geen name Baie goeie toestand
See product
South Africa (All cities)
Nasionale diensplig Sagte band 208 Bladsye Geen name Goeie toestand
R 80
See product
South Africa
Nommer 19 van slegs 40 getekende hardeband kopiee en in hierdie spesiale houtkis. R80 posgeld in SA. Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat. Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se poesie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius)
See product
South Africa (All cities)
Buy GETEKEN: Wondgom: Gedigte en woordsketse uit en oor die Bosoorlog - Dawid Lotter for R680.00
R 680
See product
South Africa (All cities)
Reguit, sonder doekies omdraai en met 'n passie wat aansteeklik is. Gaan die inhoud in hierdie boek aanstoot gee? Besluit self! Dit is egter onmoontlik om eerlik en reguit jou hart uit te praat sonder om aanstoot aan iemand iewers te gee. Maar nou ja, dit is mos deedae die mode om polities korrek te wees, om te vertel hoe jy gedwing is om teen jou sin te veg om "apartheid in plek te hou". Dit is ook die mode om spottenderwys te verwys na die "swart-gevaar" of die sogenaamde "rooi-kommunistiese gevaar". Gelukkig hou valskerm-soldate hulle nie op met modes nie, maar fokus op die neergelegde taak, om die vyand so vinnig moontlik met enige iets tot hulle beskikking uit te wis. Dit was lekker avontuurlike jare waar opinies en emosies wipplank gery het. Het almal dit geniet? Ek dink nie so nie, maar die meeste soldate het wel, het ons geveg om apartheid in plek te hou? Lees en vorm jou eie opinie. Het ons geveg om terrorisme van Suid Afrika se grense, dorp en stede weg te hou, ja beslis! Het ons in die proses profesioneel opgetree en die land en sy mense rede gegee om trots te wees? Sonder twyfel! Die skrywer dra sy ervaringe van diensplig dae tot sy uiteindelike "uittrede" op 'n onbeskaamde en onpretensieose wyse oor, wat die leser terugvat na die goeie ou dae as dienspligtige, Burgermag en Kommandolid. Hardeblad, 484 bladsye. Bepekte oplaag van 100 getekende en genommerde eksemplare.  
R 1.200
See product
South Africa
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.  Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015 
R 350
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Naam in ink voorin.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 120
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 130
See product
South Africa
Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld. Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat n landmyn getrap het; n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer granaat wat uit n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer. A4, sagteband, 1600 fotos, 537 bladsye. Eerste Publikasie: Maart 2017.
See product
South Africa
Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters. Sagteband, 222 bladsye. 1ste Publikasie: Julie 2017
See product
South Africa (All cities)
2017 splinternuwe sagteband boek met 221 bladsye. R50 posgeld in SA. Ek doen ook bekostigbare koerier.....vra my daaroor.   Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsgedigte van beide Engelse en Duitse digters. SWA, Suidwes-Afrika, Namibia, Swapo, SAW, grensoorlog.....  
R 215
See product
South Africa (All cities)
 Author:  Albert Blake ISBN:  9780624049227     Tydens die Anglo-Boereoorlog was dit nie net Boer teen Brit nie, maar ook Boer teen  Boer. Etlike burgers van die Boere-republieke het as joiners by die Britse magte  aangesluit, terwyl ander inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die  straf vir di¿ verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige  makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het  teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe  gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om  vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het  selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie. Hy haal uit  dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake  ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat  gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het.  'Hierdie is die enigste en mees betroubare... manuskrip oor die onderwerp ooit in  Suid-Afrika geskryf.'  
R 249
See product
South Africa (All cities)
Die lewendige lewensverhaal van 'n lewende legende: RSM Sakkie van Rooiplaas. Sy naam is sinoniem met veral 1 Valskermbataljon. Hier is 'n vertelling wat die kamoefleernet lig oor 'n era in Suid Afrika se onstuimige geskiedenis, met eie reels, oorwinnaars en wettige teikens - en soms slagoffers wat in die kruisvuur beland. Lesers leer nie net vir Sakkie ken soos min troepe tevore kon nie. Hulle kry tegelyk 'n deeglike kyk agter die skerms van weermagopleiding uit 'n tydperk wat tans weer sterk "op parade" gekom het. Sakkie Marais (kmdt):  Izak Marais is gebore op 20 Julie 1948. Hy voltooi sy skoolloopbaan in 1965 aan Florida Horskool. In 1966 (voor die Nasionale DiensplIgstelsel) is hy na Ler Gimnasium (Pretoria, Voortrekkerhoogte). Daarna sluit hy by die staandemag aan. Die kern van sy loopbaan was by 1 Valskermbataljon (Bloemfontein) waar hy uiteindelik RSM (Regimentsammajoor) geword het. Daarna het hy hom by die Offisierskorps aangesluit tot en met 1994 waar hy as Operasionele Offisier tot die rang van kommandant gevorder het. Die begin van Suid-Afrika se demokrasie was die einde van sy weermagloopbaan. Die daaropvolgende 22 jaar het hy sy deskundigheid en uitgebreide militre ondervinding in die buiteland gebruik vir n voortgesette, aksiebelaaide professionele loopbaan nommerpas vir n hoogsopgeleide soldaat-avonturier wat nooit n pen pusher kon wees nie. Sagteband, 240 bladsye. " Hoe een man se stem kon dra van die hek tot verby die pakhuis, het ek nog nooit teengekom nie" "We were proud to fight alongside a brave and fearless man like Sakkie, barking orders with a clear vision of what was happening around him at all times!"
R 280
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.