OMEGA, OOR EN UIT: DIE LEWE VAN 'N OPSTANDIGE TROEP - IN SOUTH AFRICA

Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die siekverveelde uitdrukking op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as n argivaris. By die argief doen hy ast ware n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering. Sagteband, 252 bladsye. Beskikbaar vanaf 22 Februarie 2016.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Omega, Oor en Uit: Die Lewe van 'n Opstandige Troep -
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2491382
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.