BOEREVERRAAIER: TEREGSTELLINGS TYDENS DIE ANGLO-BOEREOORLOG IN SOUTH AFRICA

 Author:  Albert Blake ISBN:  9780624049227     Tydens die Anglo-Boereoorlog was dit nie net Boer teen Brit nie, maar ook Boer teen  Boer. Etlike burgers van die Boere-republieke het as joiners by die Britse magte  aangesluit, terwyl ander inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die  straf vir di¿ verraad? Die dood. In een geval moes kommandolede van hul voormalige  makkers teregstel, terwyl vier broers van Wakkerstroom wat die wapen opgeneem het  teen die Boeremagte almal op dieselfde dag gefusilleer is. Albert Blake het argiewe  gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor om  vas te stel hoe diep die verskynsel van verraad die Afrikaner geraak het. Hy het  selfs afgekom op teregstellings wat nie vantevore al opgeteken is nie. Hy haal uit  dagboeke en veldverslae aan om die teregstellings dramaties te herskep. Blake  ontbloot hoe Boereverraad tydens die dekades van Afrikaner-nasionalisme onder die mat  gevee is, maar ook hoe dit tot in die 20ste eeu nog by Afrikaners gespook het.  'Hierdie is die enigste en mees betroubare... manuskrip oor die onderwerp ooit in  Suid-Afrika geskryf.'  

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Boereverraaier: Teregstellings tydens Die Anglo-Boereoorlog
loading
Price: R 249,00
R 249,00
2708366
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.