-
loading
Ads with pictures

Hoekom honde nie


Top sales list hoekom honde nie

South Africa
2.5 jaar oud. Baie goeie waghond. Uitstekend met kinders. Geen probleem met ander honde nie. Sy is baie gefrustreerd in die dorp. Alleenlik na iemand op 'n plot of plaas.
R 1
See product
South Africa
Pikenees Teef om gratis weg te gee vir n goeie huis asb ek het haar al vir n maand en kry nie haar eienaars nie het oral advertensies op gesit maar nog niks gehoor nie wil haar nie vir spca gee nie sy het oulike maniere en is house trained asb mense help ek kan haar nie hou nie het self 3 honde
R 1
See product
South Africa
Border Collie Puppies The Mothers and Father is all working dogs. The Father is Registered. (He is Black & White) The Mother is not registered but all of them is thorough bred. (Black & White) The puppies will be available from 1 July and will not be inoculated but will be de-wormed. New owner need to get puppy inoculated before 8 weeks. 2 x Females available - R2500 each 4 x Males Available R2500 each Please contact me for any further information. 072 222 0050 Skaaphondjies Die Ma’s en die Pa is almal Werkende honde. Die Pa is geregistreerd.(Swart & Wit) Die Ma is nie geregistreerd nie maar almal is opreg geteelde Skaaphonde. (Swart en Wit) Hondjies sal gereed wees van af 1 Julie en sal nie geent wees nie maar nuwe eienaar moet hondjies laat ent op 8 weke. 2 x Teefies R2500 elk 4 x Reuntjies R2500 elk Sit gerus u naam op die Wag lys vir die volgende teelsels voor dit te laat is. Skakel my gerus vir enige verdere na vrae. 072 222 0050
R 2.500
See product
South Africa
Border Collie Puppies The Mothers and Father is all working dogs. The Father is Registered. (He is Black & White) The Mother is not registered but all of them is thorough bred. (Black & White) The puppies will be available from 1 July and will not be inoculated but will be de-wormed. New owner need to get puppy inoculated before 8 weeks. 1 x Females available - R2500 each 4 x Males Available R2500 each Please contact me for any further information. 072 222 0050 Skaaphondjies Die Ma’s en die Pa is almal Werkende honde. Die Pa is geregistreerd.(Swart & Wit) Die Ma is nie geregistreerd nie maar almal is opreg geteelde Skaaphonde. (Swart en Wit) Hondjies sal gereed wees van af 1 Julie en sal nie geent wees nie maar nuwe eienaar moet hondjies laat ent op 8 weke. 1 x Teefies R2500 elk 4 x Reuntjies R2500 elk Sit gerus u naam op die Wag lys vir die volgende teelsels voor dit te laat is. Skakel my gerus vir enige verdere na vrae. 072 222 0050
R 2.500
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
South Africa
Alsation hondjies, uitstekende honde. Ouers goeie temperament. R1 000. Beide ouers is Alsations, maar is nie geregistreer nie.
R 1.000
See product
South Africa
Gratis Huskey beskikbaar. 2 jaar oud. Soek asb n goeie huis. Kan nie saam met ander honde wees nie of moet saam met nog huskeys wees. Baie oulike hond op sy eie.
R 123
See product
Pretoria (Gauteng)
Ons verhuis na n kleiner plek en het n Greatdane wyfie sy is nou 6md oud en kan haar ongelukkug nie saamvat nie. Sy kom met ander honde oor die weg en kinders. As iemand dalk belangstel net mense wat regtig lief is vir diere en wat mooi na haar sal kyk asb.
See product
South Africa
Geen kleur- of geurmiddels bygevoeg nie. Honde bly langer versadig, minder haarverlies(gesonder pels) en bemors jou grasperk ook minder. Slegs R130-00 vir 8kg Adult, R230-00 vir 25kg Adult.
See product
South Africa
Ons soek dringend n huis vir die reun. Hy is verniet. Die ander honde wil hom nie aanvaar en baklei met hom. Hy is nou maar 4 maande oud.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.