-
loading
Ads with pictures

Soos honde


Top sales list soos honde

South Africa
oulike honde hokkies vir klein tipe honde soos poodles,yorkies,pekinese.da is slegs 6 beskikbaar teen r200 elk.geen aflewerings u moet asb self kom haal.gelee in vdbijlpark.tel om joune te bespreek
See product
South Africa
ons bou honde hokke soos jy dit wil he. die prys sal bepaal word op die groote van die honde hok. kontak vir meer inligting
See product
South Africa
Baie oulike honde en goeie honde veral met kinders. Dus soos die lassie honde. Ons het 3 tefies en 4 reuns. Hulle sal oor ses weke reg wees om na hulle nuwe huise tegaan
R 900
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000  Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines  first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.