-
loading
Ads with pictures

Honde


Top sales list honde

South Africa
Honde jassies Xtra small small - R100 elk Medium - R120 elk(worshonde jack russels ens) Large - R160elk (scotish terrier) Xx large R220 (labrador staffie ens) Kussings - R140 elk Hout bedjies+ kussing R320 groot R280 klein Whatsap of bel 825 - show phone - 7 cois
See product
Klerksdorp (North West)
Ek bou honde hokke vanaf R350. Hierdie spesifieke hok is vir n baie groot hond. Hy is 1,3 m hoog en 800 by 800 in lengte en breedte vir R1000. Eks van klerksdorp. Kontak my gerus op 633 - show phone - 0
See product
South Africa
oulike honde hokkies vir klein tipe honde soos poodles,yorkies,pekinese.da is slegs 6 beskikbaar teen r200 elk.geen aflewerings u moet asb self kom haal.gelee in vdbijlpark.tel om joune te bespreek
See product
South Africa
ons bou honde hokke soos jy dit wil he. die prys sal bepaal word op die groote van die honde hok. kontak vir meer inligting
See product
Rustenburg (North West)
2 basset honde 1 reun en 1 teef klaar uitgegroei om weg te gee vir n goeie huis.Hulle is baie liefdevol en hou baie van kinders.Rede is gaan verhuis na kleiner plek.
See product
South Africa
Hi I have a Dog house / Honde Hok to sell. It stands in my garage and just takes up space. If you want it, you have to come and fetch it. The price for it is R200. Thanks
See product
South Africa
ek is dringend opsoek na liefdevolle huise vir my 2 honde. bella, ‘n german shepherd is 7 jaar oud en benji is omtrent 18 maande. ek sal v...176370479
R 50
See product
Nylstroom (Limpopo)
Opregte duitse korthaar pointer honde, baie goeie bloedlyn. Hulle is die 16de sep reg. Whatsapp my op 820 - show phone - 5 en bel op 606 - show phone - 6
See product
South Africa
Greyhounds pups available / Wind honde beskikbaar. Great condition / Goeie kondisie. Dewormed / Reeds ontwurm en ingeent Available from / Beskikbaar vanaf 24 September Parents available for viewing / Ouers beskikbaar vir sien.
R 1.500
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
Virginia (Free State)
Ons bad, skeer, blaas, doen toon naels op jou hondekind. Kontak of whatsapp my vir n afspraak by 787 - show phone -. Ons het n spesial die week vanaf die 22ste tot 25ste Maart
See product
Sasolburg (Free State)
Vaalpark Dog school. We train any dog. Young or old. Kids welcome. R300 joining fee and R30 per lesson. 1st 2 sessions free.
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
I have 4 male and 3 female pure bred border collies. All tri color meaning black white and brown. They have been vet checked and inoculated and are all healthy puppies. They eat soft food mixed with puppy pellets and drinks water mixed with a little milk. You can contact me on whatsapp 0828199722 for more photos or call on 0814176040. Price negotiable.
R 1.400
See product
Welkom (Free State)
Honde salon in Riebeeckstad. Ons sal jou vierbeen kind met liefde behandel. Ons bad blaas en skeer en gebruik net shampoo en conditioner wat spesiaal vir honde is. Ons is opgelei om verskillende style te skeer en sny. Skakel, sms of whatsapp vir 'n afspraak.
See product
South Africa
Baie oulike honde en goeie honde veral met kinders. Dus soos die lassie honde. Ons het 3 tefies en 4 reuns. Hulle sal oor ses weke reg wees om na hulle nuwe huise tegaan
R 900
See product
Pretoria (Gauteng)
Hy is 3 jaar oud en was honde skool.toe en is gewoond aan kinders ook. Hy is geleer om te loop ook met n loopband en is gehouse train. Sy loopband met als sal saam hom gaan hy het ook 2 honde winter jassie en sy bed sal ook saam gaan. Ons is in timsrand. Naby cencurion. Kan my somer whatsapp
See product
Welkom (Free State)
Description: Goeie kwaliteit Rubber-ply & Staal-koord beskikbaar in n wye reeks breedtes Gebruik vir konstruksie matte, bakkie & trok matte, rubber vloerbedekking vir gyms, fabrieke & motorhuise, wildsheinings, bomas, voerkrippe, stalle, honde kennels, speelgronde en boot lanseer-dokke ens. Ons sny GRATIS volgens U behoeftes & spesifikasies! Skakel ons vir gratis advies & beste prys! Francois 063 807 1085 ·· We are a Conveyor Belt company with 25 years of experience in the Conveyor Belt Industry. We supply used belt for feed rooms, horse stables & lungerings at stable yards & race tracks. We also supply amusement parks, use as truck mud flaps, truck & bakkie mat linings, boma's, fencing, game farms, gym flooring, factory rubber flooring, livestock feeders, dog beds & kennels, playground equipment, garage floors etc. We cut to your specifications for. Steelcord & plybelt avai... See MoreGoeie kwaliteit Rubber-ply & Staal-koord beskikbaar in n wye reeks breedtes Gebruik vir konstruksie matte, bakkie & trok matte, rubber vloerbedekking vir gyms, fabrieke & motorhuise, wildsheinings, bomas, voerkrippe, stalle, honde kennels, speelgronde en boot lanseer-dokke ens. Ons sny GRATIS volgens U behoeftes & spesifikasies! Skakel ons vir gratis advies & beste prys! Francois 063 807 1085 ·· We are a Conveyor Belt company with 25 years of experience in the Conveyor Belt Industry. We supply used belt for feed rooms, horse stables & lungerings at stable yards & race tracks. We also supply amusement parks, use as truck mud flaps, truck & bakkie mat linings, boma's, fencing, game farms, gym flooring, factory rubber flooring, livestock feeders, dog beds & kennels, playground equipment, garage floors etc. We cut to your specifications for. Steelcord & plybelt avai... See More
See product
Witrivier (Mpumalanga)
Description: Goeie kwaliteit Rubber-ply & Staal-koord beskikbaar in n wye reeks breedtes Gebruik vir konstruksie matte, bakkie & trok matte, rubber vloerbedekking vir gyms, fabrieke & motorhuise, wildsheinings, bomas, voerkrippe, stalle, honde kennels, speelgronde en boot lanseer-dokke ens. Ons sny GRATIS volgens U behoeftes & spesifikasies! Skakel ons vir gratis advies & beste prys! Francois 063 807 1085 ·· We are a Conveyor Belt company with 25 years of experience in the Conveyor Belt Industry. We supply used belt for feed rooms, horse stables & lungerings at stable yards & race tracks. We also supply amusement parks, use as truck mud flaps, truck & bakkie mat linings, boma's, fencing, game farms, gym flooring, factory rubber flooring, livestock feeders, dog beds & kennels, playground equipment, garage floors etc. We cut to your specifications for. Steelcord & plybelt avai... See MoreGoeie kwaliteit Rubber-ply & Staal-koord beskikbaar in n wye reeks breedtes Gebruik vir konstruksie matte, bakkie & trok matte, rubber vloerbedekking vir gyms, fabrieke & motorhuise, wildsheinings, bomas, voerkrippe, stalle, honde kennels, speelgronde en boot lanseer-dokke ens. Ons sny GRATIS volgens U behoeftes & spesifikasies! Skakel ons vir gratis advies & beste prys! Francois 063 807 1085 ·· We are a Conveyor Belt company with 25 years of experience in the Conveyor Belt Industry. We supply used belt for feed rooms, horse stables & lungerings at stable yards & race tracks. We also supply amusement parks, use as truck mud flaps, truck & bakkie mat linings, boma's, fencing, game farms, gym flooring, factory rubber flooring, livestock feeders, dog beds & kennels, playground equipment, garage floors etc. We cut to your specifications for. Steelcord & plybelt avai... See More.20 meter or more in n order.
See product
South Africa
ons nodig sorging vir ons vier mannetjiekatte net so vir n maand. ons gaan by famielie bly wat groot honde het wat die kate gaan verskeer. n...
R 1
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n Nooitgedacht ponie vir my 7 jarige dogtertjie, maar die ponie moet alreeds ingebreek wees en gewoond wees aan kinders en veral honde, ek soek verkieslik ook al die toebehore by soos saal en stibeule ens. Ek weet perde en ponies is 'n duur hobby maar ek wil vir als saam nie meer as R betaal nie, as daar iemand is wat my kan help asb.
R 4.000
See product
South Africa
ek het n mak miniatuur potbelly beertjie 8 maande.baie klein loop aan bant. lief vir aandag gewoond aan honde moet gesien word te dierbaar vir woorde
See product
South Africa
2.5 jaar oud. Baie goeie waghond. Uitstekend met kinders. Geen probleem met ander honde nie. Sy is baie gefrustreerd in die dorp. Alleenlik na iemand op 'n plot of plaas.
R 1
See product
South Africa
Pikenees Teef om gratis weg te gee vir n goeie huis asb ek het haar al vir n maand en kry nie haar eienaars nie het oral advertensies op gesit maar nog niks gehoor nie wil haar nie vir spca gee nie sy het oulike maniere en is house trained asb mense help ek kan haar nie hou nie het self 3 honde
R 1
See product
South Africa
4 spelerige en gesonde Alsations vir R elk Hulle is 5 weke oud 1 reentjie en 3 teefies Die ma en pa is opreg en baie goeie wag honde
R 1.000
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
South Africa
4 X Reen en 2x wyfies.. tepragtig. Die ma is n Jak russel en pa is n Boston terier. Baie goeie wag honde binne of buite die huis. R500,00 elk.
R 500
See product
South Africa
FANTASTIC FOUR! ROCK, REED, JOHNNY AND STORM 3 MALE AND 1 FEMALE, MALAMUTE PUPPIES. SAL BESKIKBAAR WEES OOR 2 - 3 WEKE NA EERSTE INENTINGS. MALE - R2500 FEMALE - R3000 PLEASE EMAIL FOR MORE PHOTOS. HIERDIE HONDE SOEK N GROOT ERF, MET GRAS EN BAIE KOELTE. BAIE BELANGRIK KORT BAIE AANDAG.
R 3.000
See product
South Africa
Geen kleur- of geurmiddels bygevoeg nie. Honde bly langer versadig, minder haarverlies(gesonder pels) en bemors jou grasperk ook minder. Slegs R130-00 vir 8kg Adult, R230-00 vir 25kg Adult.
See product
South Africa
By Pawtique skep ons 'n rustige atmosfeer om u honde kind te bederf. Gratis foto met elke besoek. Op en aflaai diens beskikbaar.
R 100
See product
South Africa
Technopet dog food the no1 choice!! No more dry and itchy coat!!! No more need to over feed!!! Using only the best quality ingredients!!! means Technopet dog food create smaller, fewer, and less stinky bowel movements* For more info: Klerksdorp honde kos 0184684579 adult 4kg R60 10kg R145 25kg R340 50kg R660 100kg R1280 puppy 4kg R90 10kg R185 25kg R440
R 60
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.