3DE JAAR VERPLEGING STUDENT AS JOU BABYSITTER IN SOUTH AFRICA
Goeie dag, Ek is 'n 3de jaar verpleging student wat graag na kindertjies wil kyk in my vrye tyd. Ek het reeds 2 jaar ondervinding in hospitale en klinieke wat beteken ek het 'n goeie mediese agtergrond. Ek het ook my kar. Vir enige vrae WhatsApp of email my enige tyd. Groete, Danélle 081 737 8464
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT