-
loading
Ads with pictures

Dood van n goeie


Top sales list dood van n goeie

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wereld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die storie is briljant aanmekaargesit, met 'n plot wat die slimste leser sal fnuik. Features Summary Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en meer onlangs Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns... Author Chris Karsten Publisher Human & Rousseau Release date 20161013 Pages 464 ISBN 0-7981-7418-8 ISBN 13 978-0-7981-7418-3
R 236
See product
South Africa (All cities)
Buy Dagboek van n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae (Hardcover) for R136.00
R 136
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
Belydenis van n bedieer- M.C. Botha-Human&Rousseau-1997-eerste uitgawe. Sagteband. Goeie toestand:mooi, skoon en stewig. M.C.Botha sny diep met hierdie nuwe bundel vernuftige verhale. Hy wys hoe bedrieglik die oenskynlik alledaagse kan wees, en hoe werklik en fantasie dikwels onlosmaaklik een is...net wanneer jy dit die minste verwag.  
R 55
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 128 p. Eerste uitgawe 1995.  [Posgeld = R50.00]
See product
South Africa
Baie goeie toestand. Die voorste eindbladsy het ligte insekskade. 330 p. Eerste uitgawe 1959. [Posgeld = R50.00]
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand met stofomslag. 143 p. Eerste uitgawe 1968.  [Posgeld = R55.00]
R 100
See product
South Africa (All cities)
 Harde band Geskiedenis van die Oranje-Vrystaat tot die jaar 1863 532 Bladsye Goeie tweedehandse toestand  
R 140
See product
South Africa (All cities)
 1 ste Uitgawe, 1962, hardeband, 125 bladsye, in goeie kondisie. Dit handel oor die Boereoorlog en is ook in film weergawe.
R 150
See product
South Africa (All cities)
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. 1943 oud-bib hardeband met 172 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook blokhuise, Standerton, Ermelo, Natal, kamplewe, boere op die see, Japie Greyling, Kruger miljoene.....
R 150
See product
South Africa (All cities)
1971 sagteband met 133 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA. Binne: Afrikanerskap, selfbehoud, Calvinisme, Bybel, klein apartheid, identiteit...
R 80
See product
South Africa (All cities)
1970 hardeband met stofjas in goeie toestand. R55 posgeld in SA.
R 55
See product
South Africa (All cities)
1975 eerste uitgawe hardeband met stofjas in goeie toestand. R60 posgeld in SA.
R 70
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1ste druk 2012 Binding: Sagteband  Aantal bladsye: 233  Toestand: Goeie toestand Beskrywing: Die ervaringe van 'n blanke vrou, gebore in die vyftigerjare, soos beleef teen al die sosio-ekonomiese veranderinge in Suid-Afrika. sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld. As u die Postnet opsie gebruik spesifiseer asb. die naaste Postnet aan u.  
R 80
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.