DAMARA BEGIN PAKET IN EKANGALA
Baie mooi Damara lammers van so 8 mnd oud. 7 ooi lammers en 1 wit ram. Regtig n baie geharde skaap ras wat inheems is aan ons land. Geskik vir ons land se klimaat. Kom kyk gerus. Mariska 0764571214
4.00/5
1 reviews
Price:
R 11.500,00
R 11.500,00
Contact
CONTACT