-
loading
Ads with pictures

Agter


Top sales list agter

South Africa
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.  Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015 
R 350
See product
South Africa (All cities)
2008. Sagteband, 309 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg. Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. 
R 240
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Naam in ink voorin.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 120
See product
South Africa (All cities)
2008 eerste uitgawe sagteband met 309 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.   Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. SAW, grensoorlog, Angola, diensplig.  
R 130
See product
South Africa (All cities)
Buy RECCE: Kleinspan Operasies agter Vyandelike Linies - Koos Stadler for R195.00
R 195
See product
South Africa (All cities)
Buy RECCE: Kleinspan Operasies agter Vyandelike Linies - Koos Stadler for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Roem en die Rou - Stories agter Honoris Crux. At van Wyk for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Recce Kleinspan-operasies agter vyandelike linies - Koos Stadler for R220.00
R 220
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Mag agter die Boeremag en Bloedverraad - Henk Van Zyl for R500.00
R 500
See product
South Africa
 SAGTEBANDBOEK IN 'N MOOI TOESTAND!  BOEKWINKELSTEMPEL VOOR IN DIE BOEK. (365 BLADSYE)        
R 110
See product
South Africa
Shrouded in secrecy due to the covert nature of their work, the legendary  Recces have fascinated South Africans for years. Now one of these elite soldiers has written a tell-all book about the extraordinary missions he embarked on and the nail-biting action he experienced in the Border War. Shortly after passing the infamously gruelling Special Forces selection course in the early 1980's, Koos Stadler joined the so-called Small Teams group at 5 Reconnaissance Regiment. This subunit was made up of two-man teams and was responsible for numerous secret and highly dangerous missions deep behind enemy lines. With only one team member, Stadler was sent to blow up railway lines and enemy fighter jets in the south of Angola. As he crawled into and out of enemy-infested territory, he stared death in the face many times. A gripping firsthand account that reveals the near superhuman physical and psychological powers these  Special Forces operators have to display. Sagteband, 336 bladsye. Also available in English ABOUT THE AUTHOR: Koos Stadler is a professional soldier and former Recce who has been awarded, among others, the Honoris Crux for bravery. As a member of the Special Forces' specialist reconnaissance unit, or Small Teams, he was involved in numerous strategic operations behind enemy lines for five years of the Border War.   
R 250
See product
South Africa
2015. Sagteband, 365 bladsye. Goeie toestand. Die hoekies is effens geskaaf (sien foto). Netjies en skoon binne-in.  Minder as 1kg. Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.
See product
South Africa
In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Di geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr Stander n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister. Sagteband, 240 bladsye ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
See product
South Africa
2 Hardebande. Boeke stewig gebind. "Kuns met Suiker"(fotoboek), tweede druk met 94 bladsye en s/w en gekleurde illustrasies. Stofomslag toon skeurtjies en rakskaafmerke, maar geen papierverlies. Verbruining voor- en agterin boek. "Southappies", vyfde hersiene druk met resepte vanuit die "ou dae". Stempel van drukkery op eerste skutbladsy, asook verbruining van bladsye, veral voor en agter. 10l bladsye met s/w- en kleurillustrasies. Stofomslag nie in so 'n goeie toestand nie, maar geen papierverlies (skeurtjies en rakskaafmerke)/ Posgeld in RSA = R    
R 18
See product
South Africa
  A/UNC details met metaal blasies agter die oor, kopkant:   Kliek hier vir meer Suid Afrikaanse munt winskope!!
R 185
See product
South Africa
  In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!    Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibi.    Judasbok beloof om die leser op n ongelooflike intense ervaring te neem en n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het. Sagteband, 206 bladsye
See product
South Africa (All cities)
Die lewendige lewensverhaal van 'n lewende legende: RSM Sakkie van Rooiplaas. Sy naam is sinoniem met veral 1 Valskermbataljon. Hier is 'n vertelling wat die kamoefleernet lig oor 'n era in Suid Afrika se onstuimige geskiedenis, met eie reels, oorwinnaars en wettige teikens - en soms slagoffers wat in die kruisvuur beland. Lesers leer nie net vir Sakkie ken soos min troepe tevore kon nie. Hulle kry tegelyk 'n deeglike kyk agter die skerms van weermagopleiding uit 'n tydperk wat tans weer sterk "op parade" gekom het. Sakkie Marais (kmdt):  Izak Marais is gebore op 20 Julie 1948. Hy voltooi sy skoolloopbaan in 1965 aan Florida Horskool. In 1966 (voor die Nasionale DiensplIgstelsel) is hy na Ler Gimnasium (Pretoria, Voortrekkerhoogte). Daarna sluit hy by die staandemag aan. Die kern van sy loopbaan was by 1 Valskermbataljon (Bloemfontein) waar hy uiteindelik RSM (Regimentsammajoor) geword het. Daarna het hy hom by die Offisierskorps aangesluit tot en met 1994 waar hy as Operasionele Offisier tot die rang van kommandant gevorder het. Die begin van Suid-Afrika se demokrasie was die einde van sy weermagloopbaan. Die daaropvolgende 22 jaar het hy sy deskundigheid en uitgebreide militre ondervinding in die buiteland gebruik vir n voortgesette, aksiebelaaide professionele loopbaan nommerpas vir n hoogsopgeleide soldaat-avonturier wat nooit n pen pusher kon wees nie. Sagteband, 240 bladsye. " Hoe een man se stem kon dra van die hek tot verby die pakhuis, het ek nog nooit teengekom nie" "We were proud to fight alongside a brave and fearless man like Sakkie, barking orders with a clear vision of what was happening around him at all times!"
R 280
See product
South Africa (All cities)
49 cm x 36 cm, a very large ringbinded book on the Anglo Boer War theme. Die SAL het hierdie aandenkingsalbum byeengebring uit teels uit Holland wat tonele uit die Tweede Vryheidsoorlog van 1899-1902 uitbeeld, asook vier afbeeldings van Boeregeneraals wat betrokke was. Ladysmith, Modderrivier, Stormberg, Magersfontein, Colenso, Spioenkop, Paardeberg, Reddersburg. Louis Botha, Jacob Coster, Kock en De Villebois--Mareuil. Boek is in goeie toestand binne. Die buiteblad voor en agter het vuil kolle op.     Postage and Packaging:    Post Office: R85 Courier: R130  Postnet R135 Shipping includes packaging material and travel costs to the P/O or Courier. International Bidders welcome (Please enquire about postage)  Please see the photo's as part of the description                        
R 450
See product
South Africa (All cities)
Roem en Rou: Stories Agter Honoris Crux Condition: Secondhand, excellent
R 250
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.