STORIES AGTER HONORIS CRUX. DIE ROEM EN DIE ROU. AT VAN WYK IN SOUTH AFRICA
2008. Sagteband, 309 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg. Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 240,00
R 240,00
Contact
CONTACT