RECCE. KLEINSPAN-OPERASIES AGTER VYANDIGE LINIES. KOOS IN SOUTH AFRICA
2015. Sagteband, 365 bladsye. Goeie toestand. Die hoekies is effens geskaaf (sien foto). Netjies en skoon binne-in. Minder as 1kg. Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce's, maar nou het een van hulle - Koos Stadler - sy ervarings neergepen. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT