2 X KOTIE VAN DER SPUY: KUNS MET SUIKER EN SOUTHAPPIES IN SOUTH AFRICA

R 18
2 Hardebande. Boeke stewig gebind. "Kuns met Suiker"(fotoboek), tweede druk met 94 bladsye en s/w en gekleurde illustrasies. Stofomslag toon skeurtjies en rakskaafmerke, maar geen papierverlies. Verbruining voor- en agterin boek. "Southappies", vyfde hersiene druk met resepte vanuit die "ou dae". Stempel van drukkery op eerste skutbladsy, asook verbruining van bladsye, veral voor en agter. 10l bladsye met s/w- en kleurillustrasies. Stofomslag nie in so 'n goeie toestand nie, maar geen papierverlies (skeurtjies en rakskaafmerke)/ Posgeld in RSA = R    

3.50/5

2 reviews

Add to your favorite ads
2 X Kotie van der Spuy: Kuns met Suiker en Southappies
Is this ad yours?
loading
1450026
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.