JUDASBOK: VERRAAD TER WILLE VAN OORLEWING - WYNAND DU TOIT IN SOUTH AFRICA

  In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!    Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibi.    Judasbok beloof om die leser op n ongelooflike intense ervaring te neem en n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het. Sagteband, 206 bladsye

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit
loading
Price: R 0,00
R 0,00
2503721
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.