OP SOEK NA AU PAIR WERK IN SOUTH AFRICA
Op soek na Au Pair werk in Stellenbosch. My naam is Andrea Els en ek is 23 jaar oud. Ek is baie lief vir kinders en het die geduld. 1) betroubare kar 2) Noodhulp in kinders 3) Ondervinding in kinders + 1 jaar in Holland Salaris: per maand R per uur R75 Indien u belangstel bel my of email my. Is beskikbaar van Januarie af
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT