16RY NOTILL APACHE IN MIDDELBURG
16ry 52.5cm enkel raam nou beskikbaar, hierdie planter moet nie mis geloop word nie. n Nuwe 16ry kos amper dubbel die prys. Ideaal vir die Vrystaat se sandgronde en groot plat lande. Dubbel kunsmis stelsel. Kan enige saad plant (mielies,soyas,koring,sorghum). Klient ruil hom in vir groter planter. Kontak my gerus vir meer inligting. Fotos sal binnekort opgelaai word. Foto tans is net voorbeeld van hoe planters lyk.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 750,00
R 750,00
Contact
CONTACT