TROMPIE DIE SOET SEUN - TOPSY SMITH IN SOUTH AFRICA

 Trompie die soet seun - Topsy Smith - 2008 - Sagteband, boodskap, verder mooi skoon. Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Sy een goedbedoelde poging na die ander loop skeef en Trompie moet leer om baie mooi verskoning te vra. Dan is daar ´n ongeluk en hy beland in die hospitaal. Sy ouers stuur hom Durban toe om by sy pa se suster te gaan aansterk en die treinrit soontoe is ´n groot avontuur. Hy is so bly om by die see te wees dat hy in die groot stad verdwaal, maar uiteindelik kom hy darem by sy tannie uit. Wanneer hy terug in Kwaggaberg aanland, moet hy sy leierskap onder die seuns in ´n tweegeveg met ´n nuwe leerder bewys en Trompie leer om die hand van vriendskap na ´n vyand uit te reik.  

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Trompie die soet seun - Topsy Smith
loading
Price: R 55,00
R 55,00
2791698
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.