-
loading
Ads with pictures

Van niekerk


Top sales list van niekerk

South Africa (All cities)
Buy Maar Een Soos Hy: Die Lewe van Kommandant C. A. van Niekerk for R130.00
R 130
See product
South Africa (All cities)
Buy Land van ons Vaders (Dolf van Niekerk redakteur) for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
Reading Book - Johan Van Niekerk - Boekanier Uit Die Ooste In a GOOD condition!!!   152 Pages   Thank you for looking at our items. I can combine postage if there is multiple orders.   Thank you Werner Terms & Conditions WHEN BIDDING ON ANY ITEM YOU COMMIT YOURSELF TO THE WINNING AMOUNT  POSTING OF PARCELS:. CASH DEPOSITS: The applicable fee must be added to the payment. I can't unfortunately not be held liable for damage, lost of parcels or delays in delivery due to the actions of the Post Office. Items are sold as is. As per photo or description. Please note as soon as shipments is done and the items are out of our position. We then no longer take any responsibility there after.! Please make payments within 3 days after bids have been close.If orders are to be combined.Please make arrangements. If terms cant be met. please make payment arrangements.If no arrangements was made within the 3 days the item will be relisted on auction again. FAILURE TO MAKE PAYMENT WILL RESULT IN AN SNC BEING FILED AND A NEGATIVE RATING BEING GIVEN. OVERSEAS SHIPPING IS AVAILABLE - PLEASE INQUIRE BEFORE PLACING AN ORDER. IF MORE TIME IS NEEDED PLEASE COMMUNICATE WITH US. WE ARE ALWAYS HAPPY TO HELP!    
R 8
See product
South Africa (All cities)
  Verlange is Verniet - A.A.J. van Niekerk - 1984 - Tafelberg - Sagteband in baie mooi, skoon en stewige toestand.          
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Die tronkgesprekke- Willie Esterhuyse Gerhard van Niekerk / Softback for R155.00
R 155
See product
South Africa (All cities)
Buy L. E. Van Niekerk: Kruger se Regterhand. Pretoria, 1985. for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy Verlies, Pyn En Die Verwerking Daarvan - Van Niekerk, Rassie 0.30kg for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy OP PAD NA PORT JOLLIE EN ANDER STORIES - A A J VAN NIEKERK (1 STE UITGAWE 1979) for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy ATTIE VAN NIEKERK - SAAM IN AFRIKA - TAFELBERG 1994 SAGTEBAND ED. for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE KLIPSWEET SIT AAN MY VOETSOOL VAS - A A J VAN NIEKERK (1 STE DRUK 1981) for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Monograms & Words in Ribbon Embroidery | Di van Niekerk for R135.00
R 135
See product
South Africa (All cities)
1985 eerste uitgawe hardeband met stofjas in baie goeie toestand. 457 bladsye asook verskeie swart en wit foto's. R55 posgeld in SA. Binne: reise na Pretoria, Kimberley en Kaapstad,   ....  staatsprokureur, ZAR, spoorwee, buitelandse sake, hulpfonds, militere hulp, krygstuig, Delagoabaai, Anglo-Boereoorlog, Vrede van Vereeniging, Eerste wereldoorlog, Rebellie,....
R 320
See product
South Africa
1981 hardeband met omslag in baie mooi toestand. R45 posgeld in SA.
R 55
See product
South Africa
Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1969 1st ed. ISBN: 0. 122 pppp. Good condition in hardcover with good dw, but ex library copy with stamps. An anthology of stories from the thirstlands of Namaqualand. Afrikaans text Book No: 27771/1001380
R 150
See product
South Africa
1975 eerste uitgawe hardeband in goeie toestand, alhoewel die stofomslag uitgeknip is en voorop geplak is. Naam in ink voorin. R50 posgeld in SA.
See product
South Africa
Softcover. English/Afrikaans/German. SWA Inligtingdiens. 1982. ISBN: N/A. 40 pp with colour pictures and map. Good condition, oblong 4to, softcover. English/Afrikaans/German booklet listing the attractions in and around the town on its 90th anniversary.
See product
South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS. BOEK LYK NOG MOOI! VINGERMERKIES SIGBAAR.  
R 30
See product
South Africa (All cities)
 3de Druk 1981. Hardeband.  Boek nog baie netjies en skoon.  Stofomslag het klein skeur en rakskaafmerke agterkant. Posgeld is R60 gewone pos in SA SAPO of R99 Postnet na Postnet.  
R 40
See product
South Africa (All cities)
Praktyk van Toentertyd se Politiek, Autobiografie - Sybrand van Niekerk Administrateur van Transvaal, 1966 - 1979. Corals Publishers, 2006. Condition: Good.
R 180
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Reeds in die eerste gedig word die leser gekonfronteer met die belangrikste tema van die bundel: "die aarde se beskeie plekkie in die niet". Met die kommer oor die bedreiging van die balans in veral die kwesbare Karoo is Dolf van Niekerk se vyfde digbundel baie tydig. Features Summary 'n Bundel wat die leser konfronteer met die broosheid van die aarde en die nietigheid van ons bestaan in die konteks van die heelal. Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20130117 Pages 61 ISBN 1-86919-921-9 ISBN 13 978-1-86919-921-0
R 153
See product
South Africa (All cities)
Buy WAAR DIE KOKERBOOM LUISTER LEUNENDE CHRISTEN `n Lewenskets van dr Izak van Niekerk van Namakwaland for R70.00
R 70
See product
South Africa
  Please see my other auctions   Ras Jurgen Dink glo en leef soos n wenner Rassie van Niekerk Pluspunt Rassie van Niekerk Staan op en Leef   Ravenhill Leonard   Waarom Herlewing talm? Reinette de Villiers   Gesprekke met God   Retief Fransie Jy kan Nog altyd Juig.... N getuienis van een mens se lewenspad Rice Helen Steiner Net vir jou    Richard Louise Engel met die Waterkruik   Richard Louise Om vrou te word Riekert Botha   Voluit menswees   Roberts Audrey Jeanne Baie Dankie..... Roberts Audrey Jeanne Ek bid vir jou Roelf Schoeman   Persoonlike Restourasie   Rogers Gene   Op Pad na Geestelike Volwassenheid Ronald Dunn Will God Heal Me ? Rouve Engelbrecht Kleikos & Faith Fuel Roy Lessing   Hope for your Heart   Rust Winnie   Vrou 2000     voluit vrou vir vandag Saint Alphonsus Ligouri Visit to the most blessed sacrament and the Blessed Virgin Mary   Schutte JA Dr As die wolke terugkom na die reen          
R 180
See product
South Africa (All cities)
Governance, Politics, and Policy in South Africa By Alan Jonker, Dewald Van Niekerk, and Gerrit Van der Waldt 2002   Soft cover In fair condition
R 160
See product
South Africa (All cities)
Revista Juridica da la Universidad de Puerto Rico - Freedom of Speech By: Barend van Niekerk A first edition softcover published by Revista Juridica in 1977 Cover boards are clean & bright, binding is tight & strong, no marks or inscriptions Postage within South Africa R30.00 Overseas Customers can contact us for a Postal Quotation  
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Public Sculpture & Reliefs - Cape Town by Alan Crump and Raymund Van Niekerk for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat kom na Apartheid? Jong Afrikaners aan die woord. JP Landman, Philip Nel, Anton Van Niekerk. for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Eerste Afrikaanse Taalbeweging en Letterkundige Voortbrengselen - Dr.Lydia Van Niekerk for R240.00
R 240
See product
South Africa (All cities)
 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
R 35
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi. Vir gevorderde borduurders is daar 'n aantal nuwe tegnieke as verrassing. Elkeen van die twaalf panele word volledig met stap-vir-stap foto's en aanwysings verduidelik, met 'n lys van alle naalde, garing en linte wat gebruik word. Die titel bevat 'n omvattende stekewoordeboek met meer as 40 sketse van steke, algemene inligting oor stumpwerktegnieke, en meer as 30 blomontwerpe om van te keis en te leer. Features Summary Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi... Author Di Van Niekerk (Author), Dewald van Heerden (Illustrator), Wendy Brittnell (Illustrator), Rina Auret (Translator) Publisher Metz Press Release date 20041101 Pages 128 ISBN 1-875001-98-0 ISBN 13 978-1-875001-98-9
R 149
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.