TIRZA (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Terwyl voorberei word vir die partytjie wat hy gereel het om sy oogappel-jongste, Tirza, se laaste skooldag te vier, leer die leser gaandeweg dat alles nie pluis is in Jurgen Hofmeester se skynbare rykmansbestaan nie, en dat Hofmeester eintlik verbete vasklou aan die laaste bietjie wat hy nog van sy skyngeluk oorhet. Features Summary Arnon Grunberg is een van Nederland se mees gerekende kontemporere skrywers. Tirza is reeds in elf tale vertaal nou ook in Afrikaans. Author Arnon Grunberg (Author), Lina Spies (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130701 Pages 507 ISBN 1-86919-824-7 ISBN 13 978-1-86919-824-4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT