TEA CUP/POCKET YORKSHIRE TERRIER FEMALE IN SOUTH AFRICA
Ek het die pragtige bolletjie liefde, sy is nou 8 weke (nog nie reg vir haar nuwe huisie) sy weeg nou eers 400g, ek is opsoek na mamma wat te veel liefde vir haar sal gee en mooi na haar sal kyk. Sy is op en wakker, sy vat nie moeilikheid nie. Sy is gebore op die 12de okt 2015. Sy sal reg wees by die einde van Desmber of vroeg Januarie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 7.000,00
R 7.000,00
Contact
CONTACT