YORKSHIRE TERRIER FEMALES IN SOUTH AFRICA
Ek het 3 pragtige wyfies beskikbaar. Hulle is nou 10weke, en reg vir hulle nuwe huisie. Hulle is klaar ingeënt, ontwurm en geregistreer, een miniature tradisional yorkshire terriers wyfie (1800), 2 klein wyfies vir R2000(weeg nou TUSSEN 700G - 800G).
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.800,00
R 1.800,00
Contact
CONTACT