-
loading
Ads with pictures

Swart met


Top sales list swart met

South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS.  DIE SKUTBLAD IS VERSTERK MET KLEEFLINT, MAAR VERDER IS DIE INHOUD DUIDELIK.    
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding) for R1,004.00
R 1.004
See product
South Africa
  EEN VIR MY - Lize Swart Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Heelwat verweer met skeurtjies aan stofomslag. Boek binne skoon en netjies. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 15
See product
South Africa (All cities)
1975 hardeband met stofjas en 178 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Gesprekke met 13 geestelike leiers: Sam Bulti, van die NG Kerk in Afrika, Michael Buys van Sendingkerk, Shun Govender Indian Reformed Church, Losaba en Mothupi Metodiste, John Tsebe, Louis Ilett, Mpepele, Makhatini, Kameeta van die Ovambo Kavango Kerk in Suidwes-Afrika en Manas Buthelezi.
R 45
See product
South Africa
Freek Swart Spinola se Rooi Angelier Sagte Band Bekroon met die Eugene Marais Prys 1986
See product
South Africa (All cities)
1985 eerste uitgawe hardeband met stofjas in mooi toestand. R65 posgeld in SA. Gedigte
R 70
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies. Net soos meer as 'n eeu gelede dien hy as morele leier, 'n sterk figuur waarna mense kan opsien. Maar wie was hy regtig? In Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal leer ken die leser hierdie heldhaftige generaal - nie net as krygsman met briljante taktiek en interessante opvattings oor oorlogvoering en die staat nie, maar ook as mens en gesinsman. Sy verhouding met sy vrou, sy rol as vader, sy uiteindelike tragiese dood en ander persoonlike inligting kom in hierdie pragboek aan bod. Boonop bevat Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal 'n groot aantal skaars foto's wat die leeu van die Wes-Transvaal in die verskeidenheid rolle en kontekste uitbeeld. Features Summary De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies.. Author Fransjohan Pretorius Publisher Protea Boekhuis Release date 20070413 Pages 80 ISBN 1-86919-176-5 ISBN 13 978-1-86919-176-4
R 129
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product
South Africa
 HF Du Plessis, 1999, eerste uitgawe.  Sagteband in goeie+ toestand. Ware stories met onware name. 199 pp.   Voorblas en foto soos gewys lyk dieselfde, behalwe die "Deel 1" wat hier vertoon word.   Vorige eienaar naam doodgetrek met swart koki op binne voorblad.  Anders stewige en netjies.   Suidwes Afrika; Namibia.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat n al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het ¿ wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien. Features Summary Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is... Author W.A.M. Carstens (Editor), Michael le Cordeur (Editor) Publisher Naledi Release date 20170202 Pages 632 ISBN 0-928316-67-X ISBN 13 978-0-928316-67-4
See product
South Africa (All cities)
 Die Uitgespoeldes - Dalene Matthee - 2005, eerste uitgawe - Penguin - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê. 
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
  Postal option 1 SA Buyers only  Note:Overseas buyers INCLUDING NAMIBIA   Postage to be quoted before completion of order !. Kyk ook na my ander Afrikaanse boeke, klub 707, swart luiperd, APB, pronk, treffer en ander boek reekse Q-SEARCH SELLERS: koos499 Goeie toestand - met plastiek oorgetrek - naam voor in
R 25
See product
South Africa
Die President en Ek, Herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina du Plessis - Tafelberg - 1971, eerste druk - 102pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
R 104
See product
South Africa
 Spes in Arduis a history of the University of South Africa - Maurice Boucher - 1973 - 404pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand.  
R 75
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Features Summary Volledige Naslaanbybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, grootdruk, swart hardeband. Nuwe leservriendelike uitleg, met voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui. Author Bible Society of South Africa Publisher Bible Society of South Africa Release date 20140625 Pages 1616 ISBN 0-7982-1597-6 ISBN 13 978-0-7982-1597-8
See product
South Africa
 Die Nasionale Party van Suid-Afrika 1914-1964 - Sy Stryd en sy Prestasies - M.P.A. Malan - 1964 - 349pp, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi en stewige toestand.  
See product
South Africa
 Bettie Cilliers-Barnard - Muller Ballot - Human & Rousseau - 1996, eerste uitgawe - Hardeband met stofomslag in baie mooi toestand. 160pp, indeks, groot aantal kleurafdrukke, swart en wit sketse en foto's - Harde band  in mooi skoon toestand. Die uitsonderlike skilder se ontwikkeling en groei as mens en kunstenaar word vir die eerste keer gepupliseer!
See product
South Africa
1972 eerste uitgawe hardeband met stofjas en 92 bladsye in goeie toestand, alhoewel oud-bib. R50 posgeld in SA. Verskeie swart en wit foto's binne.
See product
South Africa
 Teo de Witte met sy fyn ontwikkelde speursin, het hierdie boek as een van die mooiste herinneringe aan die 1938 Trek laat groei.Volop swart en wit fotos.Hardeband sonder omslag 1939-sien foto vir inskripsie op skutblad.'Foxing" op skutblad voor en agter in boek.  
See product
South Africa (All cities)
1985 eerste uitgawe hardeband met stofjas in baie goeie toestand. 457 bladsye asook verskeie swart en wit foto's. R55 posgeld in SA. Binne: reise na Pretoria, Kimberley en Kaapstad,   ....  staatsprokureur, ZAR, spoorwee, buitelandse sake, hulpfonds, militere hulp, krygstuig, Delagoabaai, Anglo-Boereoorlog, Vrede van Vereeniging, Eerste wereldoorlog, Rebellie,....
R 320
See product
South Africa (All cities)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Balkema, [1956?] - Kortkuns, Afrikaans - 175 pp. Omslag toon ligte tekens van rakverweer. Naam van vorige einaar op skutblad verwyder met swart en rooi pen. Ligte kleeflint-merke op voorste en agterste bladsye. Bibliographic information: Title Die vrou op die skuit, en ander verhale Edition 6th Publisher Balkema Length 175 pages Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.   Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
R 48
See product
South Africa (All cities)
 SAGTEBANDBOEK. NAAM VAN DIE VORIGE EIENAAR MET SWART KOKI VERWYDER.  DIE INHOUD IS NETJIES EN DIE GRAPPE BAIE VERMAAKLIK!      
R 35
See product
South Africa (All cities)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. SAPO and PostNet packages Dispatched within 4 business days. PAXI and Aramex packages Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Jozua Serfontein (Redakteur) en Gwen Fagan, Frans Smuts et al. Kaapstad, Departement van Landbou en Watervoorsiening. 1986. (ISBN: 0620094923). 141 pp. Swart/wit foto's.  Baie goeie toestand met stofomslag. Intern mooi skoon en stewig gebind.   Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.   Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
R 47
See product
South Africa (All cities)
Die Goue Blaar 'n Oorsig oor die tabakbedryf en tabakkultuur in Suid-Afrika - Die Tabakbeheerraad -149pp, volkleur en swart & wit foto's - Hardeband met stofomslag in mooi toestand - Intern: oud-biblioteekboek steeds skoon en stewig gebind.    
R 65
See product
South Africa (All cities)
 Harde band boek  met stofomslag en plasties oorgetrek.. President Uitgewers 1961. Boek vergeel en daar is ook  n groot swart merk op die skutblad waar n vorige eienaar se naam dood gekrap is.
R 75
See product
South Africa (All cities)
  Die Nasionale Party, Sy Opkoms en Oorwinning, Kaapland se Aandeel - Jan J. van Rooyen - 1956 - swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag steeds in mooi, skoon en stewige toestand.      
R 95
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.