-
loading
Ads with pictures

Swaard vir liefde


Top sales list swaard vir liefde

South Africa (All cities)
Buy MY SWAARD VIR JOU LIEFDE - ELMAR STEYN (2 DE UITGAWE 1982) for R35.00
R 35
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Vir Ewig en Altyd Saam: n Reis van liefde, verlies en hoop - Danny Fourie (Paperback) for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Liefde vir Kersfees - Anna Howarth - 2003 - Groot druk roman for R39.00
R 39
See product
South Africa
 PAPERBACK, GOOD CONDITION, SOME WEAR AND TEAR ON COVER, 110 PAGES
R 10
See product
South Africa (All cities)
Resep Vir Liefde By Dina Botha Chantal Skryf Stomende Liefdesverhale Onder Die Skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder Ontwikkel 'N Dringende Begeerte Om Die Skrywer Te Ontmoet En Chantal Moet Bontstaan Om Haar Geheim Te Bewaar. 'N Dokter Vir Arabelle By Vera Wolmarans Arabelle Se Aantreklike Vennoot In Die Mediese Praktyk Is Meestal 'N Stuurse Vent. Maar Sy Skuld Hom Verduiwels Niks. Dis Net Dat Sy Hartseer In Daardie Baie Bloue Oe Van Hom Vermoed. Ridder Op 'N Vosperd By Bep Du Toit Hannie Is Vasbeslote Om Baasspelerige Mans Te Vermy. Maar Is Matthys Met Sy Teer Aanslag Ook So? Of Is Hy Die Ridder Op Die Vosperd Wat Haar Gaan Toelaat Om Haar Eie Drome Uit Te Leef? This product ships within 3-5 working days
R 69
See product
South Africa (All cities)
Buy Omnibus 7, Klawerjas vir n vrou, Die Rooi Swaard, Mense van Bergdal - Elmar Steyn for R120.00
R 120
See product
South Africa
 Klein land van die Liefde - Margaret Bakkes - Human & Rousseau -2011 - Sagteband in baie mooi toestand. Heuningpoort is ‘n baie klein dorpie.  Wouter Basson, dominee op die dorp, het daar grootgeword. Hy staan op troue met Karolien de Villiers, ‘n arbeidsterapeut wat eers vir ‘n jaar in die stad gaan werk het. Dié jaar weg het egter ‘n saadjie van twyfel in haar geplant. Dirk en Karen, goeie stadsvriende van haar, trek Holland toe sodat Dirk daar kan studeer en promofeer.  Karen pas nie aan in die koue nie. Haar gesondheid gaan agteruit en hulle laat kom Karolien om te au pair vir Leon en Laura, hul kinders. Die egpaar gaan op vakansie sodat Karen kan herstel. Wouter is nie baie gelukkig dat Karolien oorsee is nie. Sy  ontmoet Paul van Gelderen, ‘n Hollander, en hulle is onmiddellik  aangetrokke tot mekaar. Dinge verander baie vinnig.  Karen sterf terwyl sy en Dirk  met vakansie is. Dirk vertrek ná Suid-Afrika om Karen se oorskot huis toe te neem.  Sy vliegtuig word afgeskiet oor Midde-Afrika en die kinders word totaal wees gelaat.  Wouter daag op in Holland om met Karolien te trou en dan sommer wittebrood daar te hou.  Karolien moet kies tussen Paul en Wouter.  Wie gaan sy kies, want sy moet nou die twee kinders se toekoms ook in ag neem? ‘n Heerlike liefdesverhaal. – Jenny du Toit
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
R 209
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 9 stories in een 3-boek versameling. Die titels in hierdie mini-bundel versameling: Resep Vir Liefde - Dina Botha 'n Dokter Vir Arabelle - Vera Wolmarans Ridder Op 'n Vosperd - Bep du Toit Bod Op 'n Biljoener - Susan Olivier Wegholvrou - Mari Grobler Verby Onsekerheid - Frances Vermaak Alles Of Niks - Madelie Human Verseelde Liefde - Jennifer Symons Twaalfuurman - Adele Reynders Features Summary 9 stories in een 3-boek versameling. Die titels in hierdie mini-bundel versameling: Resep Vir Liefde - Dina Botha 'n Dokter Vir Arabelle - Vera Wolmarans Ridder Op 'n Vosperd - Bep du Toit Bod Op 'n Biljoener - Susan Olivier Wegholvrou - Mari Grobler Verby Onsekerheid - Frances Vermaak Alles Of Niks - Madelie Human Verseelde Liefde - Jennifer Symons Twaalfuurman - Adele Reynders Publisher Lapa Publishers ISBN 13 2000494097898
R 247
See product
South Africa
R55 posgelde in SA. Liefdesles vir Lynelle, verborge obsessie, aptyd vir liefde, bod op n miljoener.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 9 stories in een 3-boek versameling. Die titels in hierdie mini-bundel versameling: Doodgewone Wonderwerk - Thea Holland Tussen Twee Vure - Annetjie van Tonder Sprokie Vir 'n Bosnimf - Vera Wolmarans 'n Ongewone Meisie - Marijke Greeff Serenade - Helena Hugo Lize Se Wilddief - Ann Hite Kemp Man Van Min Woorde - Marile Cloete Sjef Van Haar Hart - Madelein van der Nest Raaiselpad Na Liefde - Elsa Drotsky Features Summary 9 stories in een 3-boek versameling. Die titels in hierdie mini-bundel versameling: Doodgewone Wonderwerk - Thea Holland Tussen Twee Vure - Annetjie van Tonder Sprokie Vir 'n Bosnimf - Vera Wolmarans 'n Ongewone Meisie - Marijke Greeff Serenade - Helena Hugo Lize Se Wilddief - Ann Hite Kemp Man Van Min Woorde - Marile Cloete Sjef Van Haar Hart - Madelein van der Nest Raaiselpad Na Liefde - Elsa Drotsky Publisher Lapa Publishers ISBN 13 2000494097935
R 129
See product
South Africa
Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ¿n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme ¿ en ¿n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ¿n gunsteling te bly.
R 177
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit die optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller. Features Summary Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne... Author Anel Heydenrych Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20160229 Pages 244 ISBN 1-4859-0306-8 ISBN 13 978-1-4859-0306-2
R 177
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.