-
loading
Ads with pictures

Politieke stelsel van


Top sales list politieke stelsel van

South Africa (All cities)
Buy Die politieke stelsel van Suid-Afrika - Nieuwoudt, Olivier & Hough for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Ontwikkeling van die Politieke Denke van die Afrikaner, Deel IV 1881-1899 - G.D. Scholtz for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE ONTWIKKELING VAN POLITIEKE DENKE VAN DIE AFRIKANER - G.D. Scholtz, vols 1 - 7 for R580.00
R 580
See product
South Africa (All cities)
Buy 1970 Die Ontwikkeling Van Die Politieke Denke Van Die Afrikaner- Deel 2 by G. D. Scholtz Hardcover w for R779.99
R 779
See product
South Africa (All cities)
Buy J.H. Strijdom, Sy Politieke Loopbaan van 1929 tot 1948 for R68.00
R 68
See product
South Africa (All cities)
Buy Politieke Groepering in die wording van die Afrikanernasie. J. Albert Coetzee. for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Van Zuma tot Zille, en ander politieke kaperjolle - Fred Mouton for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Politieke Groepering in die Wordin van die Afrikanernasie (Met besondere verwysing na die tydperk v for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Roeping van die Kerk in die Suid-Afrikaanse politieke problematiek for R150.00
R 150
See product
South Africa
 Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010 - At van Wyk - Tafelberg - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan. Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister. Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
See product
South Africa
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Eerste druk, 1997. Handtekenig van die skrywer op skutblad. '™ n Boeiende versameling gedigte in treffende Griekwa-Afrikaans oor Jacob Oerson, n politieke en godsdienstige Griekwa-leier - n roerende verslag van die mens se weerloosheid teenoor die ongenaakbare natuur, sy medemens en die onafwendbare. Bibliographic information: Title Die predikasies van Jacob Oerson Author Thomas Deacon Publisher Tafelberg, 1993,   Sagteband,   1st ed. ISBN 0624030601, 9780624030607 Length 96 pages Please Click ---> HERE PTO Books is selling. Follow PTO Books on Facebook.
R 47
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Sedert Suid-Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike leers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie. ’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy ’n hardeware-verkoopsman is wat laag le sover hy kan. Alles werk, tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word. Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie. En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly het dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie. Na ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie. Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie. Features Summary Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, ’n hardeware-verkoopsman... Tot sy foto staangemaak word by ’n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg. Author Henk Breytenbach Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160601 Pages 303 ISBN 0-7993-8024-5 ISBN 13 978-0-7993-8024-8
R 177
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dink mens aan Wes-Afrika, dink jy aan woestyn en kamele, Bedoeiene en swaar tekstielweefstof, silwer juweliersware en stomende speserye. Tog is daar naas die bykans mistieke idille-beeld mediaflitse van honger en armoede, politieke onstabiliteit en diktatorskap, vrees en verskrikking. As vryskutjoernalis in Dakar kry Louw die geleentheid om lande soos Senegal, Togo, Ghana, die Ivoorkus en Burkina Faso nie net as “toubab” (Westerling) en toeris te besoek nie, maar kry sy ook glimpse van die streek se hartklop: onreg, ongelykheid en onmag wat dekades na die val van kolonialisme nog die vinger wys na Europese hebsug... maar ook die kuns, die kleur en die ritme van ’n leefstyl so diep verweef met die waai van die wind, die skakerings van sandduine en die val van die Afrika-son dat dit byna anderkant Westerse woordeskat le. Anderkant ’n eerste kyk. Anderkant Timboektoe. Features Summary As vryskutjoernalis in Dakar kry Louw die geleentheid om lande soos Senegal, Togo en Burkina Faso nie net as “toubab” (Westerling) en toeris te besoek nie... Author Liesl Louw Publisher Protea Boekhuis Release date 20080215 Pages 164 ISBN 1-86919-163-3 ISBN 13 978-1-86919-163-4
R 143
See product
South Africa
 2006 / Hardcover / Good condition “Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.”
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.