ANDERKANT TIMBOEKTOE (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dink mens aan Wes-Afrika, dink jy aan woestyn en kamele, Bedoeiene en swaar tekstielweefstof, silwer juweliersware en stomende speserye. Tog is daar naas die bykans mistieke idille-beeld mediaflitse van honger en armoede, politieke onstabiliteit en diktatorskap, vrees en verskrikking. As vryskutjoernalis in Dakar kry Louw die geleentheid om lande soos Senegal, Togo, Ghana, die Ivoorkus en Burkina Faso nie net as “toubab” (Westerling) en toeris te besoek nie, maar kry sy ook glimpse van die streek se hartklop: onreg, ongelykheid en onmag wat dekades na die val van kolonialisme nog die vinger wys na Europese hebsug... maar ook die kuns, die kleur en die ritme van ’n leefstyl so diep verweef met die waai van die wind, die skakerings van sandduine en die val van die Afrika-son dat dit byna anderkant Westerse woordeskat le. Anderkant ’n eerste kyk. Anderkant Timboektoe. Features Summary As vryskutjoernalis in Dakar kry Louw die geleentheid om lande soos Senegal, Togo en Burkina Faso nie net as “toubab” (Westerling) en toeris te besoek nie... Author Liesl Louw Publisher Protea Boekhuis Release date 20080215 Pages 164 ISBN 1-86919-163-3 ISBN 13 978-1-86919-163-4

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Anderkant Timboektoe (Afrikaans, Paperback)
loading
Price: R 143,00
R 143,00
2358699
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.