VERNIET WORSHOND IN PRETORIA
Het n 1jaar worshondjie reg gemaak en al die inspuitings en papiere is reg. Is opsoek na n huis verhaar want ons is nooit by die huis nie en ons is besig om haar lelik af te skeep, ons is in montana pretoria kontak my via whattsapp 846 - show phone - 3
3.25/5
4 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT