OPREGTE LABRADOR REUN IN BETHLEHEM
Opregte labrador reun so 6 jaar oud is opsoek na 'n goeie huis met mense wat hom kan liefhê. Hy is baie liefdevol en gehoorsaam. My omstandighede het verander en kan hom ongelukkig nie meer hou nie. Bel of whatsapp my op 724 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT