-
loading
Ads with pictures

Keur uit verhale van


Top sales list keur uit verhale van

South Africa
  Keur uit die Verhale van J. van Melle.   J.L. van Schaik, 1975. Condition: Good.      
See product
South Africa (All cities)
Buy Van naby gesien: n keur uit die kortkuns van M. E. R. - Elize Botha (ed.) for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
1952 hardeband met 212 bladsye in mooi toestand. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA. Gedigte binne uit: By die monument, wilgerboombogies, Ragel, trekkerswee, passieblomme, uit donker Afrika, Psalms, Skemering.
R 35
See product
South Africa (All cities)
Harde band 238 Bladsye No 55 van 1000 Een naam Baie goeie toestand      
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Klein Geskenk van Geloof: n Kort Keur Uit die Werk van I. L. de Villiers | I. L. de Villiers for R48.00
R 48
See product
South Africa (All cities)
Buy Die skyn van tuiskoms - Keur uit die gedigte van Lina Spies for R60.00
R 60
See product
South Africa (All cities)
Lynn Bedford Hall - Keur uit die Kookkuns in Suid-Afrika - Struik - 200 - 223pp, volkleur foto's - Harde glansblad: een boodskap, verder baie skoon, stewig gebinde kopie.  Of jy nou van eenvoudige gesinskos of elegante onthale verkies, hierdie kleurryke boek sal elke kok tot nuwe skeppings besiel.
R 145
See product
South Africa
Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1975. ISBN: 0624007081. 90pp. Very good condition in hardcover with dw. Seven short stories by this popular author. Afrikaans text. Book No: 19678/1001402
R 50
See product
South Africa (All cities)
Harde band 212 Bladsye "Cellotape" merke Goeie tweedehandse toestand
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Verhale uit `n koel voorhuis. Die Klein Karoo eerstelinge van Abraham H De Vries. for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatrels dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats verklaar. Die oordeel dryf haar uit haar huis - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan in Plekkie in die son? Features Summary Hierdie keur bevat drie van Ena Murray se heel beste mediese verhale: ?Haar grootste offer?, ?Skaduwees van gister ?en ?Plekkie in die son?. Author Ena Murray Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20171229 Pages 512 ISBN 0-624-08358-6 ISBN 13 978-0-624-08358-0
R 224
See product
South Africa (All cities)
 Vlam uit die vlaktes - Peter Strauss - 2010 - Sagteband in baie mooi toestand. 'n Keur uit die prosa van E. de Roubaix.
R 75
See product
South Africa (All cities)
Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en 'n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van 'n enkelvrou oor haar aanbeweeg van "Gebreek", na "Verbind" tot om "Bevry" te wees.In die drie dele kan jy lees oor …• Mans en liefde• Die huwelik en seks• Vroue en vriendskap• Affairs en ontrouheid• Kinders en egskeiding• Alleenheid en depressie• Engele en gebed• Stilte en dans… en hoe om 'n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie 'n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit 'n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin — soos vergifnis — vir altyd sal verander.
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Jagtye, `n Keur van jagervarings uit Suider-Afrika for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. Features Summary Die roem en die rou: stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as is ‘n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke... Author At Van Wyk Publisher Litera Publications Release date 20150715 Pages 309 ISBN 1-920188-49-5 ISBN 13 978-1-920188-49-8
R 193
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.