-
loading
Ads with pictures

Uit ons


Top sales list uit ons

South Africa (All cities)
Buy Uit ons letterkunde - Bloemlesing vir sts VII and VIII (1965) for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Onvergeetlike Uit Ons Kinderjare (Inscribed by Author) | Esther Pauw for R150.00
R 150
See product
South Africa
Description:  Nasionale Pers Bpk.  1948.  Derde Druk.  Pictorial card cover.  70 pages.  Condition:  There is a 6cm long tear to top of spine.  Cover shows wear and discolouration due to age.  Front endpapers have some wavy creasing.  There is a name on the title page.  The binding is loose in one or two places, with the last two pages completely loose.  All still there.  There is browning to page edges.   
See product
South Africa (All cities)
Ons Kleintjie (Byblad tot Die Boerevrou) November 1930. Sagteband papier boekie 22pp. Val half uitmekaar uit en gevlek bo-aan meeste bladsye. Voorblad los maar alle inhoud blaaie is almal teenwoordig en leesbaar. Interessante inhoud gemik op kinders en sluit in Pretoria se verjaardag, ens. Bv "Potchefstroom is die eerste dorp wat in Transvaal  aangele is en het sy naam gekry van generaal Andries Hendrik Potgieter. Al wat 'n mens dit kan laat dink is die eerste woord, Pot, maar die "chef" staan vir hoof en stroom vir die Mooirivier." Voortrekker, Boere, Kultuur geskiedenis inhoud. See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 60
See product
South Africa (All cities)
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. 1943 oud-bib hardeband met 172 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook blokhuise, Standerton, Ermelo, Natal, kamplewe, boere op die see, Japie Greyling, Kruger miljoene.....
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy AAA - Stemme uit die Suiderland VI (6) -: Ons eie Bloemlesing - (Pragtige Sagteband) for R24.00
R 24
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer! Features Summary In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme... Author Louise Smit Publisher Human & Rousseau Release date 20151001 Pages 18 ISBN 0-7981-7058-1 ISBN 13 978-0-7981-7058-1
R 129
See product
South Africa
1967 eerste uitgawe hardeband met 93 bladsye in mooi  toestand. Stempel voorin. R46 posgeld in SA.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad gegnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly. In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied 'n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met 'n gebed en aksiepunte daarby. Wie moet hierdie boek lees? - Mense wat met kommer, angs en paniek worstel - Pastorale beraders en raadgewers Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van 'n maand. Features Summary Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie... Author Simon J. Robinson Publisher Struik Christian Media Release date 20161001 Pages 144 ISBN 1-4153-3525-7 ISBN 13 978-1-4153-3525-3
R 124
See product
South Africa (All cities)
 Sagteband in goeie toestand. Teks is in baie goeie toestant. Gedruk in 2005. 317 bladsye. 'n Boek vir die bekommerde lidmaat wat 'n pad soek uit die moeras van teenstrydighede en onsekerhede. Sal dit jou verbaas om te weet dat die meerderheid kweeksool-teoloe in ons NG Kerk nie meer dieselfde beskouing as voorheen oor die onfeilbaarheid van die Bybel handhaaf nie! Tensy  ons as lidmate ons NOU van alle dwalinge vergewis en dan optree, is daar weinig hoop dat ons kerk nie tot op sy fundament sal disintegreer nie!!!!
R 75
See product
South Africa
Hierdie boek bring hulde aan die Suid-Afrikaanse kwiltgeskiedenis en die top kwilters in Suid-Afrika. In Suid-Afrika is kwiltwerk nie so deel van ons kultuurgeskiedenis soos wat dit byvoorbeeld in Amerika of Engeland is nie maar dat dit ryk is, is nie te betwyfel nie. Die witgestyfde en gekwilte kappies wat vrouens tydens die pioniersdae in Suid-Afrika gedra het, vorm inderdaad een van die hoogtepunte van volkskuns in ons land. Een van die oudste laslapdekens dateer uit die jare 1805 tot 1806 en is in die Drostdy Museum in Swellendam te sien. Format:paperback
See product
South Africa (All cities)
Sukses word baie maklik gedefinieer as 'rykdom, mag en geluk'. Tog is sukses nie verwant aan hierdie dinge nie; inteendeel, sukses is eerder 'n lewensreis wat iedereen onderneem. John Maxwell verduidelik wat hierdie proses behels op 'n vars wyse wat die misterie uit die konsep 'sukses' haal en ons leer om die basiese beginsels van sukses in ons eie lewe toe te pas.
R 38
See product
South Africa (All cities)
2012 sagteband met 208 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Hierdie bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. 'n Meesterstorieverteller.
R 70
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot 'n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto's van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag 'n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het. Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: "dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig". Die biografie probeer om lig te werp op di teenstrydigheid - hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Dit is 'n biografie van 'n man, maar terselfdertyd ook van 'n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Di groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word. Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het. Features Summary Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan... Author Lindie Koorts Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20140227 Pages 492 ISBN 0-624-05585-X ISBN 13 978-0-624-05585-3
R 361
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur… Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry? Features Summary Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland... Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 144 ISBN 1-86919-403-9 ISBN 13 978-1-86919-403-1
See product
South Africa (All cities)
 Die skoon grapboek - Kerneels Breytenbach - Human & Rousseau - 2001 - Sagteband. In 2001 het Kerneels se humorsin aanleiding gegee tot die publikasie van  Die skoon grapboek. Oor die grappe in die boeke sê hy dat min van die grappe oorspronklik genoem kan word. “Of dit nou op die internet of papier is, daar is min grappe wat nie baard het nie. Grappe wat oor Stalin vertel is, word deesdae oor George W Bush en Tony Blair vertel. Koos van der Merwe en Mike Schutte het ’n Ierse neef genaamd Paddy. Ek het die meeste van hulle verplaas na ’n landelike omgewing in Mpumalanga. Hopelik sal baie daarvan vir ons lesers onbekend wees.” (Uit ’n inligtingstuk van die uitgewers.) Hy is trots op die feit dat al die grappe, ofskoon baie van hulle in kroeë afspeel, aan jou ouderling of dominee vertel sal kan word tydens die volgende huisbesoek.
R 65
See product
South Africa (All cities)
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>>   Stories gehaal uit 'n eeu van ons land se geskiedenis.   * Kortverhale *  *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – See what else I have to offer, it might be worth your while.    
R 34
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop, weg van elke dag se sleur by BoekWeb en haar man se speurderwerk. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word, moet sy egter spartel om uit die web te kom – haar kind moet van die spinnekop gered word. In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland, SA en ons almal se brandpunte helder verlig. Features Summary Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word... Author Naomi Meyer Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20170310 Pages 333 ISBN 0-7958-0120-3 ISBN 13 978-0-7958-0120-4
R 236
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.