-
loading
Ads with pictures

Verhale van


Top sales list verhale van

South Africa
  Verhale van die Krale - Madeline Murgatroyd   John Malherbe, 1981. Condition: Good.      
See product
South Africa
  Keur uit die Verhale van J. van Melle.   J.L. van Schaik, 1975. Condition: Good.      
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE STEM VAN DIE STORIEVERTELLER, VERHALE VAN EUGENE MARAIS - H DU RANDT (1977) for R39.00
R 39
See product
South Africa (All cities)
Omnibus- Verhale van die Weskus- Margaret Bakkes- 2007-Human & Rousseau. Sagteband met ligte waterskade. Steeds in stewige toestand. Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskynben is nou in omnibusvorm beskikbaar as Vehale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in 'n pragrige deel vanbdie land afspeel.
R 45
See product
South Africa
 Drif: Verhale van menslike drifte - Lindeque de Beer - JP van der Walt - 1996 - Sagteband.
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Baas en Kneg en ander Verhale van Liof Tolstoi - Gustav Preller(Vertaler) for R240.00
R 240
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK WAT NOG MOOI LYK. KLEEFLINTMERKE VOOR EN AGTERIN DIE BOEK.  
R 39
See product
South Africa (All cities)
Buy Verhale uit `n koel voorhuis. Die Klein Karoo eerstelinge van Abraham H De Vries. for R90.00
R 90
See product
South Africa
HARDEBAND EX BIB BOEK IN 'N MOOI TOESTAND. BOEK BEVAT PRAGTIGE FOTOS DEURGAANS...  
R 130
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa (All cities)
Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en 'n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van 'n enkelvrou oor haar aanbeweeg van "Gebreek", na "Verbind" tot om "Bevry" te wees.In die drie dele kan jy lees oor …• Mans en liefde• Die huwelik en seks• Vroue en vriendskap• Affairs en ontrouheid• Kinders en egskeiding• Alleenheid en depressie• Engele en gebed• Stilte en dans… en hoe om 'n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie 'n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit 'n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin — soos vergifnis — vir altyd sal verander.
R 40
See product
South Africa (All cities)
 Die Hel Vallei van die Leeus - Sue van Waart - Verhale oor Gamkaskloof - Lapa - 2001 - Sagteband in mooi toestand.
R 145
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE SLAGTER VAN SAMARIA EN ANDER VERHALE - P.J.VAN DER WATT for R25.00
R 25
See product
South Africa
Book-Stel van 2 spannings verhale Engela Linde se "Skepe in die Nag" en Drie plus drie van Jan Lategan.Goeie toestand
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Karel Neem Sy Geweer Saam en Ander Verhale - J.Van Melle for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Karel neem sy geweer saam en ander verhale - J Van Melle (eerste druk 1982) for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Opraak van die Vuur en ander Inheemse Verhale and Mbodse en die Langsnoetheksie / Marie Opperman for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Balkema, [1956?] - Kortkuns, Afrikaans - 175 pp. Omslag toon ligte tekens van rakverweer. Naam van vorige einaar op skutblad verwyder met swart en rooi pen. Ligte kleeflint-merke op voorste en agterste bladsye. Bibliographic information: Title Die vrou op die skuit, en ander verhale Edition 6th Publisher Balkema Length 175 pages Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.   Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
R 48
See product
South Africa (All cities)
Buy ZUID AFRIKAANSE HISTORIE 5 BOEKE D`ARBEZ (JF VAN OORDT)SA VERHALE VROEG 1900 for R1,000.00
R 1.000
See product
South Africa (All cities)
Buy ZUID AFRIKAANSE HISTORIE 5 BOEKE D`ARBEZ (JF VAN OORDT)SA VERHALE VROEG 1900 for R500.00
R 500
See product
South Africa (All cities)
Belydenis van n bedieer- M.C. Botha-Human&Rousseau-1997-eerste uitgawe. Sagteband. Goeie toestand:mooi, skoon en stewig. M.C.Botha sny diep met hierdie nuwe bundel vernuftige verhale. Hy wys hoe bedrieglik die oenskynlik alledaagse kan wees, en hoe werklik en fantasie dikwels onlosmaaklik een is...net wanneer jy dit die minste verwag.  
R 55
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Human&Rousseau Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1972  Binding: Hardeband Aantal bladsye: 101 Toestand: goeie toestand, klein pen naam inskrywing op binneblad Beskrywing: Bundel verhale, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 55
See product
South Africa (All cities)
Engele in die Vreemde, Chris Schoeman, 2013, (Hard Cover, Out of Print, NEW) Engele in die Vreemde Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie fassinerende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe, sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewinge en rampspoed terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans in hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed. -     Also available in English from KAROOBOEKE/KAROOBOOKS     Author: Chris Schoeman » Title: Engele in die Vreemde » ISBN: 9781770225022 » Format: Hardcover with dustjacket » Release Date: April 2013 » Imprint: Zebra Press » Pages: 264  
R 220
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Alexander Strachan se Brandwaterkom is ¿n dubbelloop-roman: Dit is enersyds ¿n aangrypende, bloedstollende verhaal oor die lewe van een van die berugste Boereoffisiere, andersyds is dit ¿n boeiende ondersoek na die verleidelike, soms selfs verraderlike manier waarop verhale van ons besit neem en ons verbeelding op loop jaag. Met verbluffende vernuf trek Strachan albei snellers van die roman gelyk af. Features Summary Esther van Emmenes het nie die bakkie hoor stilhou nie. Sy loop heeltemal ingedagte tussen die ou grafstene in die Fouriesburgse begraafplaas rond. Soekend. Author Alexander Strachan Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20150620 Pages 383 ISBN 0-624-07336-X ISBN 13 978-0-624-07336-9
See product
South Africa (All cities)
Boek nog baie mooi maar het wel 'n netjiese geskenkboodskap binne.   >>>     “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.       * Poetry * Poesie * Africana *   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 62
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. Features Summary Die roem en die rou: stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as is ‘n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke... Author At Van Wyk Publisher Litera Publications Release date 20150715 Pages 309 ISBN 1-920188-49-5 ISBN 13 978-1-920188-49-8
R 193
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa (All cities)
 Die Judasbok - Dalene Matthee - 1986 - Human & Rousseau - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar ná aan haar hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit. "As ek uit die skool is, gaan ek... boeke skryf," sê een van haar karakters in Die Judasbok. "En ek sal bekend word." Met hierdie bundel verhale en haar romans Kringe in 'n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in 'n ommesientjie méér as bekend geword - sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.
R 75
See product
South Africa (All cities)
De Vries Se Nuwe Bundel Sluit Aan By Sy Ernstiger Werk (Bv Nag Van Die Clown, Tot Verhaal Kom). Hier Is Sy Hooftemas Weer Die Onbegrypbaarheid Van Dinge En Die Weemoed Van Menswees En Dis Daardie Gevoel Van Weemoed Wat Die Leser Bybly Na Die Lees Van Hierdie Verhale. This product ships within 3-5 working days
R 39
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days 'Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.' Wit issie 'n colour nie is 'n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en 'n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans. Features Summary 'n Versameling stories oor die lewe in 'n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag... Author Nathan Trantraal Publisher Kwela Books Release date 20180212 Pages 157 ISBN 0-7957-0798-3 ISBN 13 978-0-7957-0798-8
R 198
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.