LYNN BEDFORD HALL - KEUR UIT DIE KOOKKUNS IN SUID-AFRIKA IN SOUTH AFRICA
Lynn Bedford Hall - Keur uit die Kookkuns in Suid-Afrika - Struik - 200 - 223pp, volkleur foto's - Harde glansblad: een boodskap, verder baie skoon, stewig gebinde kopie. Of jy nou van eenvoudige gesinskos of elegante onthale verkies, hierdie kleurryke boek sal elke kok tot nuwe skeppings besiel.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 145,00
R 145,00
Contact
CONTACT