-
loading
Ads with pictures

Uit veldapteek afrikaans


Top sales list uit veldapteek afrikaans

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary 'n Omvattende gids oor veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom. Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant... Author Betsie Rood Publisher Protea Boekhuis Release date 20080815 Pages 116 ISBN 1-86919-274-5 ISBN 13 978-1-86919-274-7
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit die Beek 2020: 365 Dagstukkies (Afrikaans, Paperback) for R168.00
R 168
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit Die Beek 2021 - 365 Dagstukkies (Afrikaans, Paperback) for R165.00
R 165
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit Die Bybel - By J. T. M. Jongh Van Arkel **TEXT IN AFRIKAANS** for R150.00
R 150
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar n die eb weer ’n gety; n die winterdood weer lentelewe; n die val weer opstaan; n die leed weer vreugde. Dieselfde maand wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe. Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees? Op sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar laai. Features Summary In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe; ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Author Jan Nel Publisher Protea Boekhuis Release date 20110713 Pages 134 ISBN 1-86919-305-9 ISBN 13 978-1-86919-305-8
R 153
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Protea gaan dit weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel. Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer. Features Summary Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels... Author Helena J.F. Lochner Publisher Protea Boekhuis Release date 20190101 Pages 160 ISBN 1-4853-0983-2 ISBN 13 978-1-4853-0983-3
R 177
See product
South Africa (All cities)
Buy n Leksel Sout Uit Die Maande (Afrikaans, Paperback) for R163.00
R 163
See product
South Africa (All cities)
Buy Beloftes Uit God se Woord (Afrikaans) | Este Geldenhuys, et al. for R30.00
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy Geheime Uit Die Wilde Woud (Afrikaans, Paperback) for R295.00
R 295
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur – pragtig gellustreer en perfek vir selflees en voorlees. Features Summary Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken... Author Otfried Preussler (Author), Regine Stigloher (Author), Daniel Napp (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110805 Pages 32 ISBN 1-86919-515-9 ISBN 13 978-1-86919-515-1
R 63
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Tiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde. “As mens ’n vriend het, hoef mens vir niks op aarde bang te wees nie!” Beer en Tier woon gelukkig en tevrede in ’n snoesige, klein huisie aan die rivier. Maar wanneer daar eendag ’n krat uit die rivier spoel, met Panama op geskryf, gaan die twee op reis na die land van hul drome. Saam pak hulle allerhande avonture aan: hulle gaan op ’n skattejag, vind die posdiens uit, hou groot partytjies en arme Tier beland selfs in die dierehospitaal. Hierdie bundel bevat ses van die welbekende Duitse skrywer se tydlose Ben en Tiertjie-stories. Features Summary Tiertjie en Beertjie is beste vriende. Hulle beleef allerhande wonderlike avonture saam. En hulle is vir niks bang nie, want saam is hulle sterker as enigiets op aarde... Author Fourie Botha Publisher Protea Boekhuis Release date 20171201 Pages 288 ISBN 1-4853-0758-9 ISBN 13 978-1-4853-0758-7
R 263
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in ’n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in ’n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid – Die gees van leer; Realiteit – Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid – Die eerste stap van leer; Verbetering – Die fokuspunt van leer; Hoop – Die motivering van leer; Onderrig – Die roete van leer; Teespoed – Die katalisator van leer; Probleme – Die geleentheid van leer; Slegte ervarings – Die perspektief van leer; Verandering – Die prys van leer; Volwassenheid – Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: ‘Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is. Features Summary New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Books Release date 20140201 Pages 199 ISBN 1-4153-2621-5 ISBN 13 978-1-4153-2621-3
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 13 working days Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone – sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien ’n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy ’n sosiopaat, of is hy bloot ’n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red? Features Summary Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek... Author Madelein Rust Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20150701 Pages 379 ISBN 0-7993-7582-9 ISBN 13 978-0-7993-7582-4
R 254
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy mt hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy 'n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed l die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Na vyf jaar is Braam Smit steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Alana moet nou alles in haar vermo doen om Braam uit haar kop n veral haar hart te hou. Features Summary Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy móét hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou... Author Cecilia Steyn Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180810 Pages 224 ISBN 0-624-08573-2 ISBN 13 978-0-624-08573-7
R 96
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.