-
loading
Ads with pictures

Hi jaar oud


Top sales list hi jaar oud

Port Elizabeth (Eastern Cape)
Opregte pickaneice reun 2 jaar oud. White male beautiful and loving
See product
Bloemfontein (Free State)
Hi Line lêhenne @ R120 elk. 5 maande oud, het sopas begin eiers le.
R 120
See product
Nelspruit (Mpumalanga)
Hi,i'm selling a dwarf petgoat. He is a ram and about 4 weeks old. Fairly tamed R2000.Negotioable contact Bets@0837776124
R 2.000
See product
South Africa
Hi het n gelding 4 jaar oud wonderlik geaardheid perfek vir enige imand hy 16 hande byt ni skopi outride perfek kontak my vir meer inligting
R 5.000
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
Vryburg (North West)
Ons het 3 ponies beskikbaar Hings, 8 jaar oud, 11h plus minus, was al gery maar lank terug, R1500 Hings, 4 jaar oud, wild, R800 Hings, 2 jaar oud, wild, R500 Gelee naby Vryburg
R 1.500
See product
Oudtshoorn (Western Cape)
Walliese ponie merrie met vul R3500.00 vul 2 maande oud, merrie 12 jaar oud Pragtige hings 6 jaar oud baie mooi houding vir skou doeleindes.R2500.00 of te ruil vir jong meatmaster ooie. Vir meer inligting kontak 827 - show phone -
See product
Witbank (Mpumalanga)
1 foto merie 5 jaar oud 2de foto merie 2 jaar oud besig om te leer 4de foto merie 1jaar en 5 maande oud hand groot gemaak
See product
South Africa
Dis met groot hartseer dat ek my 2 Pekingese na nuwe huise moet stuur. ons trek die naweek ek kan nie hulle saam neem nie. Mia is die swart een sy is 6 jaar oud & Peper is die Briun een 4 jaar oud. Ek teel tans met hulle Kontak my Hannelie
R 2.000
See product
Brits (North West)
1 x Koper Springbok Ram 3 jaar oud 2016 gemeet 12.5" gemeet. Behoort nou 13"+ te meet. Prys: R13 000 plus btw. 1 x Koper Springbok Ram 4 jaar oud Augustus 2016 gemeet - 13.5" Prys: R22 000 plus btw. Prys onderhandelbaar!! Area: Oos Kaap
See product
Brits (North West)
Beskikbaar in Brits: 2 spog Jersey koeie altwee in laktasie. 1 is dragtig en gee tans ±4liter, ander een gee 10liter met gemak. Altwee in geweeg op 423kg 1 is 7 jaar + oud. Haar uier is te laag vir melkmasjien. R8700 Ander 1 is ± 6 jaar oud en tans dragtig. R8700 Hartwater gebied. Trig en bm skoon. Kontak 832 - show phone -
See product
South Africa
Bonsmara koeie dragtig met kalfies. Tussen 4 jaar en 8 jaar oud. Bonsmara cows pregnant between 4 and 8 years old. There are 20 cows. Clarence . R each or R12/kilo
R 6.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
R 25
See product
South Africa
Merrie baie mak en liefde vol skop nie,kan gery word is so 4 jaar oud.. vul is haltermak skop nie vang maklik is nou 4 maande oud en baie liefdevol
See product
South Africa
Engelse Jakkalshond - 18 mnde, steekbaard windhond - 24 mnde, 2 Blue teac - ongeveer 3 jaar oud. Ook 5 puppies - 3mnde oud, vanaf jakkalshond en steekbaard windhond.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.