2 JERSEYS IN LAKTASIE IN BRITS
Beskikbaar in Brits: 2 spog Jersey koeie altwee in laktasie. 1 is dragtig en gee tans ±4liter, ander een gee 10liter met gemak. Altwee in geweeg op 423kg 1 is 7 jaar + oud. Haar uier is te laag vir melkmasjien. R8700 Ander 1 is ± 6 jaar oud en tans dragtig. R8700 Hartwater gebied. Trig en bm skoon. Kontak 832 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT