-
loading
Ads with pictures

Boerperd jaar oud


Top sales list boerperd jaar oud

South Africa
Dit is n boerperd x merie sy is chessnut met 2 wit voete 7 jaar oud.moet I ervare ryter wees om haar te ry. R onderhandel baar kontak pieter of cobus
See product
Warmbad (Limpopo)
Boogie is n baie sagte liefdevolle seun. Hy is 6 jaar oud, 14.2hh en is op soek na n goeie huis Staan in Warmbad R
R 6
See product
Potchefstroom (North West)
4 jaar oud. Baie oulik en het baie outrides met haar gedoen... Sy is n lieflike perdjie en sy hou van ry.
R 3.000
See product
Standerton (Mpumalanga)
Baie mak en ry baie lekker. 5 jaar oud. Ongeveer 14hh. R5000 kontak 073 617 4725
See product
Witbank (Mpumalanga)
Bubbles is 2 jaar oud, hy is halter mak en kan aan hom gevat word. Hy kort baie aandag maar is liefdevol en beried om te leer. Hy het n saal maar kort n mat en steps. Hy het n halter en n band. Hy het n toom halter en n bit maar kort n band. Sy kam en n vliee masker. Sy prys is onderhandelbaar. Skakel op 072 429 3067
R 3.500
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Halter, toom en saal mak. Rybaar. R4000 skakel Jasper op 0724293067 of whatsapp op 0670794237
R 4.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Bubbles is 2 jaar oud. Hy is halter mak. Maar hy moet nog ingebreek word. Hy is nog ni saal en toom mak ni. Hy is ook ni rybaar ni. Hy is let wel mak en kan aan hom gevat word maar andersins kort hy baie aandag. R1500 skakel Jasper op 0724293067 of whatsapp op 0670794237
R 1.500
See product
South Africa
Agoura is 7 Jr oud en haar vul is n 6 maande oue Percheron X. Agoura is n ryperd,maar ek het vir dielaaste twee jaar net met haar geteel. Sy staan 15.1hh Foto van Pa is ook by gevog. Hy is n baie groot perd en staan 16hh. also visit Engelheim Horses on Facebook
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
Merrie Ouderdom 4 to 5 jaar Ingebreek Baie mak en kinder vriendelik Geen paspoort/inspuitings +-14 hh Hou van aandag en baie liefdevol Whatsapp 0782557473
R 15.000
See product
Reitz (Free State)
Registreerde boerperd merrie 12 jaar oud Registreer naam: Sewe Ster Pret Kort n ervare ruiter Potential om n baie goeie les perd te wees Staan vir hoefsmid Kontak vir foto's
R 15.000
See product
South Africa
Vlinder is n bay kleur merie +/- 6 jaar oud Goeie kondusie Kaal voet veld perd 15hand hoog Lewendige perd Nie vir beginner nie Basiese skool werk in plek Word tans gebruik vir plesier ritte km Kan in groep of alleen gery word. Tussen Brits en Rustenburg op N4 R GP saal Ingesluit, kort n buik gordel en stubeule
R 6.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
R 5.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Halter,toom en saal mak. Sy is rybaar en mak. R4000 skakel Jasper op 0724293067 of whatsapp op 0670794237
R 4.000
See product
South Africa
Zorro is nou twee jaar en twee maande oud en het baie potensiaal, hy is baie rustig onder die saal en is gehoorsaam.... Ek soek net 'n goeie huis vir hom waar hy baie aandag en liefde gaan kry want my werk laat nie toe dat hy die aandag kry wat hy nodig het nie....
See product
Upington (Northern Cape)
* geregistreerde boerperd merrie* naam: jana geslag: merrie kleur: swart ouderdom:12 jaar hooge:14 1hh area: upington geregestreerd 07 11 2011 d o b barefoot r20 000 was n ou beesperd toe kinder ry perd kan n bietjie hardkoppig raak as sy nie iets wil doen nie maar luister meerderheid van die tyd klim in n perde wae was al by skoue sy lig haar hoewe was augustus laas hoewe gedoen tande 2 jaar terug gedoen geen paspoort sy is 2021 a h s gespuit tetanus en lamsiek op datum besig met skooling self vervoer eienaar kan tot bloemfontein toe vat teen n ekstra koste op vervoer l h i0197 monique venter 066 438 8694 m m l h
R 20.000
See product
Warmbad (Limpopo)
Texas is 14.2hh en 6jaar oud. Baie oulike perdjie wat nog werk/aandag nodig het. Is al voorheen gery mar kort nog werk. R
R 4
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.