-
loading
Ads with pictures

Groot hok


Top sales list groot hok

Koster (North West)
Groot Voel hok. 1mX2m en 1.5 m hoog tot 1.8m by nok. Groot voel hok 1mX2m. Kort bietjie verf.
See product
Johannesburg (Gauteng)
Blou ringnek. Met groot hok en n stand met wiele. Whatsapp my vir meer info. 795 - show phone -
See product
Nylstroom (Limpopo)
Volwasse mannetjie hamster met n groot hok, bal en baie bybehore
R 500
See product
Christiana (North West)
Groot voel hok. Hok is opgedeel in 3 hokke. Slaan nie af nie maar panele is nie aanmekaar vas gesweis nie. Ogies draad kan gesny word. Baie stewige hok. Hele dak is toe met sink. 3m x 5.63m x 2.2m R3500
See product
Christiana (North West)
Uitstekende kondisie. Hok slaan af in 9 panele. Op die foto is die hok net halfpad opgeslaan anders sou dit nie in die stoor kon staan nie. Helfde van hok is toe met sink. 3.6m x 3.6m x 3m R10000 (onderhandelbaar)
See product
South Africa
Ek is drengend opsoek na n groot Bearded dragon hok wat reg gemaak moet word of wat dalk glas kort wat iemand wil weg gee. In Vereeniging area
See product
South Africa
Dit is n mannetjie en n wyfie.Hulle is in n splinter nuwe hok wat ek gekoop het.Daar is n ekstra hok wat ek ook gekoop het,en n huisie +twee water drinkers saam die.Ek het ook n hamster toilette gekoop vir die groot hok saam die sand wat daarin gegooi word.Hulle het al twee keer gepaar so sy kan dalk al swanger wees.
R 500
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Hok met 30 hokkies. 600 x 600 x 1200 groot per hokkie. Alle bakkies en neskaste saam. 40 broei pare lovebirds. Maskers fischers en rosys. Moet verhuis en het nie plek.
See product
Rustenburg (North West)
Carpet phython mannetjie 9maande oud hand groot gemaak en mak hok ingesluit hok is groot en sluit volgende in heat pad lug water bak hout stompe en reptiel spray hok in baie goeie kondisie
R 2.000
See product
South Africa
Very tall 70cm high bird cage. Groot voel hok 70cm. Bargain price. For: budgies, lovebirds, cocktails and other small parakeets. Includes free steel travel cage. Call/whatsapp/email no sms. Kevin. Pics can be emailed. In Vanderbijlpark
R 150
See product
Klerksdorp (North West)
Ek bou honde hokke vanaf R350. Hierdie spesifieke hok is vir n baie groot hond. Hy is 1,3 m hoog en 800 by 800 in lengte en breedte vir R1000. Eks van klerksdorp. Kontak my gerus op 633 - show phone - 0
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.