Groot slaapkamer woonstel

-
loading
Ads with pictures

2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN SECUNDA

2 Slaapkamer woonstel in Secunda Die tipe wooning waar jy trots sal wees om jou vriende en kollegas te ontvang. 2 Gerieflike slaapkamers met groot ingeboude kaste, kombuis met genoeg pakplek, koppelings vir skottelgoed wasser en dubbel zink, ingeboude 4 plaat Defy hob en vele meer. Die badkamer het 'n stort EN 'n hoekbad. Die woonstel het 'n glas skuifdeur wat oopmaak op eie privaat tuin voor en agter is 'n groot privaat ruimte onderdak area. Tuindienste is ingesluit wat weekliks die tuin in stand hou. Die woonstel het onderdak parkering vir 2 motors, agter veiligheids heining. Kontak Deon by 836 - show phone - 2 vir afspraak om woonstel te besigtig.
Secunda (Mpumalanga)

UNIVERSITAS. EEN SLAAPKAMER WOONSTEL. BESKIKBAAR 1 AUGUSTUS/

Universitas. 1 slaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Augustus/ 1 September. Elektriese heining. Veilig. Privaat. Skadunet parkering. Elektriese hek. Baie kaste. Teëlvloere. Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof. Dubbelwasbak. Plek vir wasmasjien in kombuis. Badkamer met bad en stort. Slaapkamer met baie ingeboude kaste. Groot sitkamer. Water ingesluit tot en met 4,000 liter per maand. Koopkrag. Elektriese geyser met addisionele songeyser vir kragbesparing. Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. R3450 p.m. Deposito R3450. Skakel 071 421 41 09
South Africa

R 3.450

1 EN 'N 1/2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN LA MONTAGNE

1 en 'n 1/2 slaapkamer woonstel op 9 de vloer in sekuriteits kompleks. Sekure onderdak parkering, swembad en groot area by gebou. Vanaf N4 op Rossouw afrit, Albertus straat La Montagne. Onmiddelik beskikbaar R per maand. Kontak Roelie by
South Africa

2 SLAAPKAMER WOONSTEL

2 Slaapkamer met een badkamer. Badkmaer het stort en wasbak met aparte toilet. Groot kombuis met potensiaal vir eetkamer in die kombuis. Groot leefarea. Water en ligte ingesluit by die prys
South Africa

WOONSTEL

Groot gerieflike 1 Slaapkamer tuin woonstel met oopplan kombuis, groot afdak vir 2 motors, eie ingang, baie veilig, loopafstand van busroetes, asook Drs e besighede, ens, nou dadelik beskikbaar vir R3400 sonder krag.. kom geniet die rustige atmosfeer.. in Witoortjie kan my ook kontak op whatsap
Johannesburg (Gauteng)

LIEFLIKE 3 SLAAPKAMER HUIS MET 'N WOONSTEL

Baie ruim huis met 'n Woonstel HUIS: 3 slaapkamers en 2 badkamers 1 leefarea met n lugversorger 1 leefarea met n kaggel groot kombuis 2 motorhuise kuier lapa; swembad genestel in 'n groot tuin WOONSTEL: 1 slaapkamer; oop plan sitkamer en kombuis met 'n balkon en badkamer; 1 onderdak toesluit parkering
Pretoria (Gauteng)

UNIVERSITAS. EENSLAAPKAMER WOONSTEL. BESKIKBAAR 1 AUGUSTUS

Universitas. Eenslaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Aug 2018. Ideaal vir jong werkende persoon of student. Elektriese hek. Skadunet parkering. Elektriese heining. Teëlvloere. Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof. Badkamer met stort, geen bad. Sitkamer front Noord. Baie kaste in sitkamer. Groot slaapkamer met baie ingeboude kaste. Slaapkamer front Noord. Koopkrag. Water ingesluit tot en met 4000 liter per maand. Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. R3650 p.m. Deposito R3650.
Bloemfontein (Free State)

R 3.650

GESINSWONING MET 'N WOONSTEL IN THERESAPARK: DADELIK

Dadelik beskikbaar in Theresapark: Groot gesins woning met 'n woonstel HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamer 2 leefareas met onderskeidelik 'n aircon en 'n ingeboude kaggel oop plan kombuis 2 motorhuise groot tuin met sprankel swembad WOONSTEL: 1 slaapkamer met 'n badkamer oop plan kombuis en leefarea met n balkon 1 veilige onderdak parkering
Pretoria (Gauteng)

4 SLAAPKAMER DUBBEL VERDIEPING

4 Slaapkamer dubbel verdieping huis. Groot balkon. 2 Sitkamers. Groot eetkamer. 3 Badkamers. Kombuis. Tandem m/huis. Motor afdak. Agter huis is n groot woonstel. 2 Slaapkamers. Kombuis. Badkamer. En leef area.
Cape Town (Western Cape)

RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS MET 2SLAAPKAMER WOONSTEL

WOLMER: R8800.00pm Ruim 4slaapkamer huis met 2badkamers, kombuis en waskamer, 1 groot leefarea + 2slaapkamer woonstel, groot leefarea, kombuis, 1vol badkamer, afdakke. Beskikbaar: 1 Maart 2016 Kontak: Ina - Dream Supreme Eiendomme 0722226302
South Africa

R 8.800

4 SLAAPKAMER HUIS IN OLIFANTSHOEK

Huis is 50km van Kahtu en Postmasburg. 25km van Khumani myn in Olifantshoek. Huis bestaan uit 4 slaapkamers (een met aircon), 2 badkamers, een met stort en een met bad en stort. Waskamer, spens, eetkamer en leefarea. Skaduafdak. Woonstel: Een slaapkamer, badkamer met aparte toilet en kombuis, aircon. Groot erf. Prys is R8000-00 plus water en ligte per maand. Kontak Stephnie by 0824168026
South Africa

R 8.000

TUIN WOONSTEL

Ruim 2 slaapkamer, groot kombuis, groot sitkamer, badkamer met bad en stort. Deposito betaalbaar.Baie veilig met onder net parkering. 10 km vanaf Kolonnade en 1.2 km vanaf Roodeplaatspar. Geen kinders, geen diere.
South Africa

3 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN CENTRAL

Die huis is gelee in 'n besige straat wat ideaal sal wees vir 'n besigheid. Die eiendom is in 'n besigheidsarea gelee asook in die sentrale sakegebied. Die eiendom bestaan uit drie slaapkamers, badkamer, eetkamer, sitkamer en kombuis. Al die kamers beskik oor ingeboude kaste. Die kombuis het netjiese melamien kaste in.Die kombuis het ook 'n nuwe stoof in. Daar is ook 'n twee slaapkamer of een groot slaapkamer woonstel met 'n groot woonvertrek, badkamer en kombuis agter in die erf met afdakke en 'n swembad. Die woonstel kan weer verhuur word en inkomste verseker van ongeveer Drieduisend rand per maand. Internal Agency Ref No:ZZ00005269 # Kitchen: 1 # Parking: 1 Has Pool Has Garden Need some attention Window Type: Steel Ceiling Type: normal Wall Type: plaster Floor Type: Tiles Roof Type: Tile Showers Stove Property Reference #: 13313899 Nearby Schools: Brits skole Nearby Places/Vicinity: Brits Sentrale Sakegebied Agent Details: RENEE DE JAGER Chire Eiendomme Prinsloostraat 15, Brits Brits
Brits (North West)

R 1.020.000

RUIM OOPPLAN HUIS, PANORAMA, KROONSTAD

Groot ruim oopplan huis, 3 slaapkamers met baie kaste, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer, televisie kamer, studeer kamer, kombuis opwas, volledige 1 slaapkamer woonstel met badkamer, alamrstelsel, braai area, swembad, dubbel motorhuis, opvangs water tenk aan huis gekoppel. buitekamer met badkamer, apparte waskamer
Kroonstad (Free State)

HUIS FOR SALE IN SEEMEEU PARK, MOSSEL BAY

4 Slaapkamers, 3 vol badkamers, groot en netjiese huis met oopplan kombuis en opwas, binnebraai en buitebraai PLUS 2 slaapkamer woonstel, dubbel motorhuis. Netjiese groot huis 4 Slaapkamers 3 Vol badkamers 3 Leefareas Oopplan kombuis met opwas PLUS 2 Slaapkamer woonstel Dubbel motorhuis Garages: 2 Reference Number:
South Africa

MODERNE VEILIGE HUIS IN DENEYSVILLE

Property Address: Deneysville, Deneysville Groot moderne 5 slaapkamer huis, groot droom kombuis, studeerkamer, opwas ens, ens, 4 x lapas, jacuzzi, swembad, aparte 1 slaapkamer woonstel, 2 x groot afdakke Alarm, maxidor voor alle deure en vensters, elektriese omheining, boorgat, besproeiing, rustige area, mooiste dam views, ens....... ens..... te veel om op te noem, alles op een erf!!! Has Pool Property Reference #: RL178 Agent Details: Juliana Ross Simply Online 1st Floor Bloomingdales Office Park 145 Main Road
Deneysville (Free State)

R 1.900.000

41HA PLASIE 8KM UIT POTCHEFSTROOM

41Ha Plasie net 8km buite Potchefstroom met hope potensiaal! Hierdie eiendom bied die volgende: • 6 Slaapkamer woning met 3 badkamers. • 2 Slaapkamer woonstel. • Die weiding is hoofsaaklik vlei en natuurlike weiding. • 1 x Groot stoor met ±6m hoë dak, (stoor is ±314m²) Geskik vir swaarvoertuie. • 1 x Klein stoor (±112m²) • Werkswinkel / Kantore (±194m²) • 50% van plaas reeds toegespan met wildsheining. • 3 x Boorgate. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam met uitkyk oor vlei. • 3 Fase Eskom krag. Die eiendom kort aandag in terme van elektriese bedrading aangesien dit vir 'n lang tyd leeg gestaan het. Kom kyk gerus!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807128 Agent Details: Marlize Smith Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 1.690.000

4 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN MIEDERPARK

Northwest - Potchefstroom - Miederpark - Spacious 4 bedroom home offers plenty of room for the busy family with beautiful finishes. Bonus: 1 bedroom flat which secure you of a extra income per month. Absolute child en pets frindley. Near the Spar, car wash, chemist, schools churches and many more. Noordwes - Potchefstroom - Miederpark - Groot 4 slaapkamer huis wat jou genoeg ruimte bied vir die besige familie met moderne afwerking. BONUS: 1 slaapkamer woonstel wat jou verseker van 'n ekstra inkomste per maand. Absoluut kinder en diere vriendelik. Naby Spar, Karwas, apteek, verskeie gemeentes, skole en vele meer. Internal Agency Ref No:ZZ00006026 # Kitchen: 1 # Parking: 3 Rates And Taxes: 900 Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steel Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles Roof Type: Tiles Showers Stove Property Reference #: 13297016 Nearby Places/Vicinity: Naby Spar, apteek, kerke en vele meer. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 1.695.000

5 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN BAILLIE PARK

Noordwes - Potchefstroom -Baillie Park - As jy lief is vir onthaal is hierdie huis joune!!! Ruim 5 slaapkamer woning naby skool en besigheidsentrum. Kom kuier saam met vriende en familie onder groot koelte bome met ingeboude braai en swembad. Die bonus is 'n 2 slaapkamer woonstel vir 'n ekstra inkomste of vir ouma en oupa om in te woon. Huis het koopkrag. North West - Potchefstroom -Baillie Park - If you love entertaining, this home is yours !!! Spacious 5 bedroom house near school and business center. Visit with friends and family under big shade trees with built-in barbecue and pool. The bonus is a two bedroom apartment for extra income or for grandparents to live in. House got buying power. Internal Agency Ref No:ZZ00005937 # Kitchen: 1 Rates And Taxes: 1800 Has Pool Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steelsults Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles & Wood Exterior: Plaster Roof Type: Metal & Slate Showers Stove Property Reference #: 13266881 Nearby Places/Vicinity: Naby supermarkte, skole en verskeie gemeentes. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 2.120.000

8.9 HECTARE PLOT

4 slaapkamers met 3 badkamers sitkamer eetkamer TV kamer groot kombuis braai area swembad een slaapkamer woonstel. Elektriese fencing kamera sisteem beams Lekke groot stoor kamer.
Witbank (Mpumalanga)

R 1.500.000

KAMEELDRIFT EAST BIG 1 BEDROOM FLAT TO RENT IMMEDIATELY

KAMEELDRIFT OOS. Ongeveer 6km vanaf Zambesi Mall. By Dam motors/Engen Garage op grondpad uit, 3km grondpad om te ry. Baie gerieflike, groot 1 slaapkamer woonstel met badkamer met stort en bad. Oopplan kombuis en sitkamer. Eie, ommuurde tuin met braai area. Afdak. Groot lapa om enige tyd te gebruik. Krag en water apart betaal volgens Tshwane rates. Veilige plot met beweging daagliks. WAPP asb op 723 - show phone -. Geen mails/ e-pos nie asb.
Pretoria (Gauteng)

FAMILY HOME IN THERESA PARK WITH APARTMENT: REF B43

Netjies en Ruim Gesinswoning met 'n Woonstel en Dadelik beskikbaar HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamers 1 leefarea met n ingeboude kaggel 1 leefarea met 'n aircon groot oop plan kombuis groot tuin en pragtige swembad WOONSTEL: oop plan kombuis met sitkamer en balkon 1 slaapkamer met 1 badkamer 2 motorhuise vir die huis en 1 toegeboude afdak vir die woonstel
Pretoria (Gauteng)

RESIDENTIAL HOUSE TO LET IN ONVERWACHT

Dadelik beskikbaar, 4 Slaapkamer, 2 badkamers (net storte) groot leef area, skadunet afdak vir 2 motors, aparte opwas, groot erf, aparte 1 slaakamer woonstel met badkamer en leef area, onderdag parkering vir woonstel. Naby Lephalale Mall # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1530236 Agent Details: Yolandé Botha Just Property Lephalale Shop 4B, Marula Square Shopping Centre, Cnr Dikbas & Dopperkiaat Street, Onverwacht Lephalale
South Africa

R 14.500

HOUSE FOR SALE IN DOORNPOORT, PRETORIA. 610 REF

Doornpoort R 3 Slaapkamer klinkerhuis. sitkamer, eetkamer, groot kombuis, aparte opwas, 2 badkamers, aparte woonstel met slaapkamer, sitkamer,kombuis en badkamer, lapa met ingeboude braai, swembad, onthaalstoep, dubbel motorhuis en nog baie meer! Naby winkelsentrum, skole en hospitaal!! Garages: R2 Reference number:
South Africa

R 1

3 X FACTORY / STORAGE AND OFFICE

Vleikop Randfontein Agricultural holding spacious 3 bed house with 1.5 bathrooms dining lounge and tv room kitchen and laundry lapa aria plus 2 apartments (1 bedroom and 2 bedroom) 3 x factory / storage and office + - 400m2, plus 4M high store/factory ablution block 4 workers rooms 3 GARAGES 2 hectares with borehole. ruim 3 slaap woonhuis met 1,5 badkamers eet sit tv kamers kombuis en opwas groot lapa aria plus 2 woonstel (1 slaapkamer en 2 slaapkamer) 3 x fabriek/ stoor en kantoor +- 400M2, plus 4 m hoe stoor ablusie block 4 werkers kamers 3 MOTORHUIS 2 hektaar met boorgat. Alet Estates BABS 829 - show phone - 6 JACO 836 - show phone - 1 OFFICE 116 - show phone - 2 for more properties like this see our web site www.aletestates.co.za ref 133 - show phone - 2
Johannesburg (Gauteng)

PEARLY BEACH - SEEFRONTWOONSTEL

Onbelemmerde seefront seeuitsig ong. 100 meter van see. Ten volle toegerus, ook beddegoed en DStv. Een slaapkamer met dubbelbed en 2 enkelbeddens in groot leefgedeelte. Totale oppervlakte 74 vk m. Nie meer as 4 persone, kinders ingesluit. Geen rook in woonstel maar wel buite. Toegeboude buitebraai sonder dak. Buiteseisoen R300 vir 2 tot R500 vir 4 per nag. Desember/Januarievakansie R500 vir 1 - 4 persone. Reeds geneem 13 Desember - 5 Januarie.
South Africa

R 300


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.