BIG BIRD CAGE / GROOT VOEL HOK IN CHRISTIANA
Uitstekende kondisie. Hok slaan af in 9 panele. Op die foto is die hok net halfpad opgeslaan anders sou dit nie in die stoor kon staan nie. Helfde van hok is toe met sink. 3.6m x 3.6m x 3m R10000 (onderhandelbaar)
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT