VOEL HOK / BIRD CAGE IN CHRISTIANA
Groot voel hok. Hok is opgedeel in 3 hokke. Slaan nie af nie maar panele is nie aanmekaar vas gesweis nie. Ogies draad kan gesny word. Baie stewige hok. Hele dak is toe met sink. 3m x 5.63m x 2.2m R3500
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT