-
loading
Ads with pictures

Enkel slaapkamer


Top sales list enkel slaapkamer

Pretoria (Gauteng)
Een slaapkamer woonstel beskikbaar van die 1ste Oktober Daar is een badkamer Veilige onderdak parkering Geen diere word toegelaat Water word ingesluit met 'n Pre-paid krag meter Kontak Thenicia op 712 - show phone - 6
See product
Cape Town (Western Cape)
3 Groot slaapkamers met igk. 2 Badkamers. Groot sitkamer. Aparte eetkamer. Groot kombuis. Groot swembad. Enkel m/huis. Ideaal om winkels te omskep aan voorkant.
See product
Cape Town (Western Cape)
Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 9.000.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
3 Bedrooms available in 3 bedroom house Bedroom 1: Single room with en suite bathroom - R 6800.00 Bedroom 2: Single room with separate bathroom - R 6000.00 Bedroom 3: Single room with separate bathroom - R6000.00 Bedrooms have built-in cupboards Fully furnished open plan kitchen and lounge Braai facilities with garden 24h security with alarm, burglar bars and electrified fencing Uncapped wifi and full Dstv included in the rent Close proximity to Engineering faculty and the Neelsie Walking distance from shopping centres Contact me on email/cell phone for any enquiries/viewings Email: leannebasson67@gmail.com Cell: 083 312 8908 / 083 444 9696 / 083 400 1916 3 slaapkamers beskikbaar in 3 slaapkamer huis Slaapkamer 1: Enkel kamer met En Suite badkamer - R 6800.00 Slaapkamer 2: Enkel kamer met aparte badkamer - R 6000.00 Slaapkamer 3: Enkel kamer met aparte badkamer - R 6000.00 Kamers het ingeboude kaste Kombuis en sitkamer is oopplan en ten volle gemeubileer Braaifasiliteite met ‘n tuin in agterplaas 24/uur sekuriteit met alarm, diefwering en geëlektrifiseerde heining Gratis uncapped Wifi en volle DSTV Klipgooi van Ingenieursfakulteit en die Neelsie Stapafstand vanaf winkelsentrums Kontak my per epos of per selfoon vir enige navrae en of om die huis te besigtig. email: leannebasson67@gmail.com sel: 083 312 8908 / 083 444 9696 / 083 400 1916
R 6.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
South Africa
KOM KYK GERUS!! 3 Slaapkamer woning met enkel geriewe. Motorhuis en stoorkamer Huis kort TLC Garages: R1 Reference number:
R 640
See product
South Africa
Baie netjiese 3 slaapkamer meenthuis (1 dubbelbed, 4 enkel beddens), Slaap 6 2 badkamers (2 storte, 1 bad) Skottelgoedwasser Wasmasjien & tuimeldroeër Beddegoed word voorsien Bring eie handoeke DSTV ingesluit Heerlike onderdak braai op balkon 1 motorhuis Swembad en tennisbaan in kompleks R1900 per nag – Minimum van 14 nagte.
R 1.900
See product
Rustenburg (North West)
Stunning woonstel in Safari Tuine Rustenburg!! 2x Slaapkamer 2x En'suite Badkamer Sitkamer Oopplan kombuis Breakfast-nook Toesluit garage parkering vir 1kar Water en ligte ingesluit Ongelukkig GEEN diere aangesien da nie tuin is nie. Perfek vir enkel persoon R6500 p/m & R2000 dep Skakel vir Lienkie gerus by 833 - show phone - of watsapp by 769 - show phone - enige tyd van die dag! Moenie misloop nie!!
See product
Johannesburg (Gauteng)
Ruim 2 slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer, kombuis, enkel afdak, 10 Min van East Rand Mall, naby snelweg R4500 per maand plus kitskrag en water (eie meter) Volle deposito GEEN TROETELDIERE
See product
Centurion (Gauteng)
Geen rokers dwelms slegs enkel persone 4 slaapkamer huis te deel wl Dstv
See product
Potchefstroom (North West)
26Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 wonings. Hierdie hoewe is geskik vir kleinvee boerdery. Die grond is opgedeel in kampe. Huis bestaan uit: • 3 Slaapkamers. • 1.5 Badkamers. • Sitkamer. • Kombuis met aparte opwas. • Lapa met binnebraai. Woonstel bestaan uit: • 1 Slaapkamer. • 1 Badkamer. • Sitkamer en kombuis. • Munisipale enkel fase krag. • Beide wonings het koopkrag. • 2 x Boorgate • 1 x Werkershuis Kom kyk gerus --------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 1 Property Reference #: 1806164 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.