Slaapkamer eenheid

-
loading
Ads with pictures

3 SLAAPKAMER EENHEID IN DIE HOEWES, CENTURION

3 Slaapkamer, 2 badkamer eenheid op eerste vloer in Bon Courage kompleks, Basdenlaan, Die Hoewes, Centurion. 2 Skadu parkeerplekke, kompleks met swembad. Deposito verlang. Beskikbaar vanaf 01 Oktober 2016. Kontak asb via WhatsApp Privaat verhuring, geen agente asseblief.
Pretoria (Gauteng)

WARMBAD RENAISSANCE AFTREE OORD 2 SLAAPKAMER / WARMBATH

Ruim 2 slaapkamer eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar. DIE EENHEID GAAN GRATIS UITGEVERF WORD, MET NUWE MATTE OF TEELS IN SLAAPKAMERS, ASOOK IN DIE SIT-EET-KAMER + GANG. 105 vierkante meter, toilet met aparte badkamer & stort, toesluit motorhuis met afdak, toe geboude waskamer, stoep met afdak, heffing R945 pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths - FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R (ALLES IS INGESLUIT, ASOOK OORDRAG-KOSTES) Skakel vir Anne-Marie by
South Africa

R 609.000

WARMBAD RENAISSANCE AFTREE OORD 3 SLAAPKAMER / WARMBATH

Pragtige groot 3 slaapkamer eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar. DIE EENHEID GAAN GRATIS UITGEVERF WORD, MET NUWE MATTE OF TEELS IN SLAAPKAMERS, ASOOK IN DIE SIT-EET-KAMER + GANG. 142 vierkante meter, 2 Badkamers, dubbel motorhuis met afdak, toe geboude waskamer, stoep met afdak, heffing R pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R (ALLES IS INGESLUIT, ASOOK OORDRAG-KOSTES) Skakel vir Anne-Marie by
South Africa

R 877.000

WARMBAD RENAISSANCE AFTREE OORD 2 SLAAPKAMER / WARMBATH

Baie mooi opgepaste 2 slaapkamer deeltitel eenheid in Warmbad Renaissance aftree oord beskikbaar met 'n omskepte motorhuis. Die eenheid is reg om ingetrek te word. 105 vierkante meter, toilet badkamer & stort, motorafdak, toegeboude waskamer, asook plaveisel agter die huis met 'n water opvang tank. Heffing R945 pm (wat assuransie op die gebou insluit), haar salon, "snooker & darts" saal, biblioteek, weeklikse oord bussie, 24h sekuriteit. Verswakte sorg (Frail care) is by die Palms Renaissance. Baie naby "Warmbaths - FOREVER RESORT". Ideaal vir iemand wat moeg is vir die stad, en wil aftree naby die bosveld! R 660 000 ona Skakel vir Anne-Marie by 083 263 5107
South Africa

R 660.000

ARABELLA EENHEID TE TUUR IN VAALPARK

arabella eenheid 2 slaapkamer 1 badkamer 1 carport diere is welkom water is ingesluit kontak my op 740 - show phone - vir meer inligting
Sasolburg (Free State)

PRAGTIGE RUIM 2 SLAAPKAMER, 2 BADKAMER TE GOLD REEF ESTATE

Pragtige, ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik.
Bloemfontein (Free State)

PRAGTIGE RUIM 3 SLAAPKAMER, 1 BADKAMER TE GOLD REEF ESTATE

Pragtige, ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik. 01 Apr 2017
Bloemfontein (Free State)

PRAGTIGE RUIM 2 SLAAPKAMER, 1 BADKAMER TE GOLD REEF ESTATE

Pragtige, ruim 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid te Gold Reef Estate, Langenhovenpark. 2 Motorhuise, 2 aircons, veiligheids deure, alarm. Baie mooi kombuis met aparte opwas. Dierevriendelik. 01 Junie 2017
Bloemfontein (Free State)

2 SLAAPKAMER WOONSTEL BRITS

2 Slaapkamerwoonstel te Stofbergstraat Brits. Grondvloer woonstel. Oopplan kombuis/sitkamer Pre-paid krag 1 Afdak per eenheid
South Africa

SONOP AKKOMMODASIE

SONOP Vanaf R230 per nag. Sonop is ‘n een slaapkamer eenheid gelee in Margate. Slaap slegs 2. Linne word verskaf. Dstv premium pakket. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering – nie onder dak. Braai geriewe. Geen troeteldiere.
South Africa

R 230

APARTMENT IN RUSTENBURG NOW AVAILABLE

Pragtige 3 slaapkamer eenheid teen n weggee prys!!! Veilige kompleks in rustige area. Ruim vertrekke, baie kaste, gevestigde tuin en vele meer! Prys is onderhandelbaar. # Reception Rooms: 1 # Parking: 1 Has Pool Has Garden Temperature Control: aircon Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 2044447 Agent Details: Elmarie Lovemore Chas Everitt Rustenburg 150 Kock St#xA;Rustenburg,#xA;0299
Rustenburg (North West)

R 810.000

COSY 4 SLAAP SELFSORG-EENHEID BEGIN VANAF R500 PER NAG NABY

Beskrywing: Beskrywing: Cosy 4 slaap selfsorg-eenheid Op die grondvloer begin vanaf R500 per nag Ten volle toegeruste eenheid Queen bed in slaapkamer Double slaapbank in die sitkamer area, wat geskik is vir 2 volwassenes of 2 kinders Oopplan kombuis in die sitkamer Sunset heithgs is 50m vanaf die plaaslike winkelsentrum, restaurant en 150m vanaf club Mykenos Veilige parkering Desmond: 0780295457 E-pos: desmond.leonie@gmail.com Ground floor with own braai facilities The spacious lounge offers a dining area, ample seating with a flat-screen TV providing a selection of DStv channels. Double sleeper couch in lounge area, suitable for 2 adults or 2 children The main bedroom offers a Queen bed Bathroom with shower The kitchen comes fully equipped with hop, microwave oven and everything you might need to prepare your own meal. Swimming pool Secure parking bay It’s 50m to the local mall & restaurants and 150m to Club Mykonos Desmond: 0780295457 E-mail: desmond.leonie@gmail.com Ten volle toegeruste eenheid Queen bed in slaapkamer Double slaapbank in die sitkamer area, wat geskik is vir 2 volwassenes of 2 kinders Oopplan kombuis in die sitkamer Sunset heithgs is 50m vanaf die plaaslike winkelsentrum, restaurant en 150m vanaf club Mykenos Veilige parkering Desmond: 0780295457 E-pos: desmond.leonie@gmail.com Ground floor with own braai facilities The spacious lounge offers a dining area, ample seating with a flat-screen TV providing a selection of DStv channels. Double sleeper couch in lounge area, suitable for 2 adults or 2 children The main bedroom offers a Queen bed Bathroom with shower The kitchen comes fully equipped with hop, microwave oven and everything you might need to prepare your own meal. Swimming pool Secure parking bay It’s 50m to the local mall & restaurants and 150m to Club Mykonos Desmond: 0780295457 E-mail: desmond.leonie@gmail.com
South Africa

R 500

WILD WATERS HOLIDAY ACCOMMODATION ON SOUTH COAST KZN

SHELLY BEACH - MARGATE. Vanaf R220 per dag vir 'n eenheid buite seisoens spesiale aanbiedinge. Bekostigbare netjiese Vakansie akkommodasie. Laat uitboek kan gereël word indien omstandighede dit toelaat teen ‘n ekstra dag tarief.. Ons het 3 ten volle toegeruste eenhede. 1 slaapkamer woonstel akkommodeer 2 – 3 persone. 1 slaapkamer woonstel akkommodeer 4 persone. 2 slaapkamer huis, kan tot 8 persone akkommodeer. SHELLY BEACH. MARGATE. From R220 per day for a unit out of season specials. Clean, comfortable and affordable summer holiday. Late checkout can be arranged if no guest arrive for the day at a tariff. We have 3 fully equipped units. 1 Bedroom flat; accommodate 2 but can accommodate up to 3 on request. 1 bedroom, Flat; can accommodate up to 4. 2 bedroom house, can accommodate up to 8. We are 2 km from 2 main shopping malls. Walk or drive to beach, fishing, tidal pool or just strolling, large property protected by IR beams, alarm. Beach (less than 350m) Each unit has separate braai facility - DSTV - bring own Decoder- connection ready- kitchen (fully equipped) - boat / marine slipway (within 2km) - movies / cinema (less than 2km) - nature trail (less than 2km) - parking all on site - restaurant (less than 2km) - scuba diving (less than 2km) Betalings: EFT of kontant, geen krediet kaarte nie.
South Africa

R 220

SUMMER LODGE NO 3

Property Address: Uvongo, Uvongo Pragtige 3 slaapkamer 3 badkamer eenheid slaap 6 mense. Veilige parkeering en op Uvongo se swemstrand. Binne loopafstand van Uvongo se winkels en slegs 4 km van Shelly Centre. # Parking: 1 Property Reference #: 261 Agent Details: Frans Badenhorst C & Sand Estates Marine DR Margate CBD (opp ABSA) 4275 Kwazulu-Natal South Africa Uvongo
South Africa

R 700

SUMMER LODGE NO 4

Property Address: Uvongo, Uvongo Pragtige 1 slaapkamer 1 badkamer eenheid slaap 2mense. Veilige parkeering en op Uvongo se swemstrand. Binne loopafstand van Uvongo se winkels en slegs 4 km van Shelly Centre. Property Reference #: 262 Agent Details: Frans Badenhorst C & Sand Estates Marine DR Margate CBD (opp ABSA) 4275 Kwazulu-Natal South Africa Uvongo
South Africa

R 350

RESIDENTIAL HOUSE TO LET IN LEPHALALE

2 Slaapkamer. 2 badkamer in 24/7 sekuriteits kompleks, een onderdak parkering per eenheid,dadelik beskikbaar. naby hoofpad na Medupi en Exxaro. Property Reference #: 1530189 Agent Details: Yolandé Botha Just Property Lephalale Shop 4B, Marula Square Shopping Centre, Cnr Dikbas & Dopperkiaat Street, Onverwacht Lephalale
South Africa

R 7.200


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.