5728HA PRAGPLAAS IN NOORD KAAP MET SONKRAGONTWIKKELING OPSIE IN CAPE TOWN

Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
5728ha PRAGPLAAS IN NOORD KAAP MET SONKRAGONTWIKKELING OPSIE
5728ha PRAGPLAAS IN NOORD KAAP MET SONKRAGONTWIKKELING OPSIE 0
loading
Price: R 9.000.000,00
R 9.000.000,00
3543665
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.