-
loading
Ads with pictures

Arabier perde en


Top sales list arabier perde en

Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
South Africa
2 perde om te 1 x calomina wit perd so 4 jaar oud n stunning perd en soek baie aandag - 1 x arabier perd n bietjie ouerig maar ons moet hull...
See product
Delmas (Mpumalanga)
sy naam is Sky hy is 5 jaar oud hy is 14.1H baie mooi houding Een van my beste perde hy ry met halter sonder saal kan ook met saal en toom gery word ek ry hom sonder toom want hy is so mooi geleerd
R 14
See product
South Africa
Ek het n perde kar for sale met homemade tuie in gestuild en dit kan staan teen reen en son. Dit is geskik vir wilde perde essels wat geleer moet word ek leer ook selfs wilde perde.Die prys is onerhandelbaar
R 2.500
See product
South Africa
Twee volwasse perde, semi - ingebreuk, 6 en 8 jaar oud. Wit perd is deels geteeld 50% Arebier met goeiel bloed lyn en perfekte uithou vermoe.
R 6.000
See product
South Africa
Hy is 'n sweet perd. 5 Jaar oud en 15.1hh.  Hy is ook western geleer maar is ook baie oulik op outrides. Hy is baie rustig en kalm en selfs n kind kan hom ry.  Bok, Skop of byt glad nie. AHS en ontwurming op datum.  Kontak Petro
See product
Cape Town (Western Cape)
22jr oue reun, het dresseer in PTA maar ek het hom nou al vir sewe jr en ek is nou te swaar vir hom. Het nou 'n ligter ridder nodig met ervaring, en is baie liefde vol en maklik om mee te werk. Hy is by my op die plaas naby Grootbrakrivier en kan enige tyd gesien word. Het 'n lid probleem so hy kan op die meeste een keer per week gery word. Skakel my gerus op 792 - show phone -. Is nie op whatsup nie.
See product
Brits (North West)
Pragtige grys arabier reun 15.1 h 5 j kom met saal. Lekker mak ry perd geskik vir grootmense en kinder.
R 22
See product
Witbank (Mpumalanga)
Een 9 y.o hings wit grys kleur het die lieflikste geaardheid en is n perd wat hou van baie aandig. Hy is so 14 hh en is ook lief vir kinders(skakel asb na 4)
R 5
See product
South Africa
Merrie baie mak en liefde vol skop nie,kan gery word is so 4 jaar oud.. vul is haltermak skop nie vang maklik is nou 4 maande oud en baie liefdevol
See product
Cradock (Eastern Cape)
Trekgoed beskibaar, Tuie,tooms en ander benodighede om alles te neem R5500, cell 0827722060
R 5.500
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merrie te ruil. Vir n perd wat rybaar is. Soek n perd wat 15 hande en op is. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg
R 100
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merries te ruil vir n perd wat rybaar is. Soek n perd. 15 hande en op n reun of merrie perd. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg.
See product
Rustenburg (North West)
Boerperd x Arabier reun, 14,2 hand (1,5m), 9jr oud. 'n Spog ryperd met besondere houding en veral die nek. R5000 ona. Sel 076 756 0801. Het veel meer gekos, maar tot 31 Jan slegs R5000. My seun is weg van die plaas en ek kan hom weens gesondheid nie versorg
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.