-
loading
Ads with pictures

Arabier perde


Top sales list arabier perde

South Africa
2 perde om te 1 x calomina wit perd so 4 jaar oud n stunning perd en soek baie aandag - 1 x arabier perd n bietjie ouerig maar ons moet hull...
See product
Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
Delmas (Mpumalanga)
sy naam is Sky hy is 5 jaar oud hy is 14.1H baie mooi houding Een van my beste perde hy ry met halter sonder saal kan ook met saal en toom gery word ek ry hom sonder toom want hy is so mooi geleerd
R 14
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merrie te ruil. Vir n perd wat rybaar is. Soek n perd wat 15 hande en op is. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg
R 100
See product
Pietersburg (Limpopo)
2 jong merries te ruil vir n perd wat rybaar is. Soek n perd. 15 hande en op n reun of merrie perd. Verkieslike n arabier x sal ander opsies oor weeg.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.