PLATINUM SOUND MOBILE DISCO IN SOUTH AFRICA
Opsoek na musiek en beligting vir jou troue, verjaarsdag partytjie, werks funksie of enige ander funksie? Platinum Sound bied goeie gehalte diens en gaan uit hulle pad uit om die klient tevrede te stel. Dit alles vir bekostigbare pryse.Skakel Pierre van Heerden by of stuur n e-pos na vir n kwotasie. Ons kom terug na jou toe so spoedig as moontklik.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT