PADATLAS EN TOERGIDS VAN SUIDELIKE AFRIKA, 1963 (DIE IN SOUTH AFRICA
Hardeband, tweede uitgawe 1963 in goeie toestand. Op bladsy 132 en 133 is daar penmerke waar 'n naam omkring is en 'n ruitverwysing genommer is (sien foto's). 'n Baie mooi versamelstuk. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018). Ons kombineer posgeld.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 25,00
R 25,00
Contact
CONTACT