OUMA SE WINKEL IN CAPE TOWN
Ons bakkery is geleë in die ‘Okovango Junction’ industriële gebied, Brackenfell. Vir tuisgebakte vars produkte. Melktert, koek, pastye, rolkoek, kolwynthies (‘cupcakes’), beskuit en nog baie meer! Ons spesialiseer in heerlike tradisionele soet- en soutgebakte produkte. Ons is trots daarop dat kliënte uit ons winkel stap met iets vir hulle eetlus sowel as vir hulle siel.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT