HUISHULP IN SOUTH AFRICA
goeiedag mnr/mev my naam is Lorna ek is n 44jarige bruinvrou ek is dringend opsoek na charwerk ek is eerlik lojaal netjies ek drink en rook nie en ek is baie hardwerkend ek het n kontakbare verwysing dankie vriendelike groete Lorna
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT