H.C. HOPKINS DIE MOEDER VAN ONS ALMAL GESK VAN GEMEENTE IN SOUTH AFRICA
Hardeband in goeie toestand. Binding is stewig en skoon binne, behalwe vir watermerke aan bo- en onderkant van blaaie binne in boek, maar beïnvloed nie teks. Uitgegee 1965 met 278 bladsye tydens die 300-jarige bestaan van die Gemeente van Kaapstad. S/w illustrasies en foto's. Posgeld in RSA = R58.00 (verhoogde postariewe 1/4/2017)
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT